Written by Elanie Janse Van Veuren/Gerrit Janse Van Veuren
Intro DVerse 1:
D Ek wil gereed wees vir die Een wat kom D A Ek wil gereed wees vir die Bruidegom D G Ek wil gereed wees as Hy ons kom haal D A G Ek wil gereed wees as Jesus my kom haalVerse 2:
D Ek wil gereed wees vir Sy Koninkryk D A Ek wil gereed wees as Hy my wil gebruik D G Ek wil gereed wees om op te staan D A Vir Sy Koninkryk, vir Sy Heiligheid D Vir Sy grote NaamG D Kom vorm my net soos U wil G Kom reinig my in die vuuroond A Bm Van U Heiligheid G D Kom vorm my net soos U wil A G Want ek wil gereed wees D As Jesus komVerse 3:
D Ek wil gereed wees vir Sy Koninkryk D A Ek wil gereed wees as Hy my wil gebruik D F#m G Ek wil gereed wees om op te staan D A Vir Sy Koninkryk, vir Sy Heiligheid D Vir Sy grote NaamG D Kom vorm my net soos U wil G Kom reinig my in die vuuroond A Bm Van U Heiligheid G D Kom vorm my net soos U wil A G Want ek wil gereed wees D As Jesus komBridge:
D Ek wil gereed wees (Ek wil gereed wees) D Ek wil gereed wees (Ek wil gereed wees) D Ek wil gereed wees (Ek wil gereed wees) D As Jesus kom (As Jesus kom) D Ek wil gereed wees (Ek wil gereed wees) D Ek wil gereed wees (Ek wil gereed wees) D Ek wil gereed wees (Ek wil gereed wees) D As Jesus kom (As Jesus kom)G D Kom vorm my net soos U wil G Kom reinig my in die vuuroond A Bm Van U Heiligheid G D Kom vorm my net soos U wil A G Want ek wil gereed wees D As Jesus kom