Chris Chameleon

Gebroke Siel

Chris Chameleon

ukulele Easy easy

by  HEBEALMEIDA

save to print version add songbook text version e-mail correct tuner
chordsukulelecavacokeyboardtabbassdrumsharmonicaflute Guitar Pro
close

there isn't a video lesson for this song

chords

Gebroke Siel

	  		
Intro: Dm Dm 

verse 
Dm 
N mens sou dink dat jy volmaak is 
    Dm 
Die wyse waarop jy van jou selfgemaakte 
          Dm      F       G       Dm 
Troontjie afkyk, wegkyk, neerkyk 

     Dm 
Maar ek is nie jou rondloperbrak nie 
   Dm 
En ek is nie die ou vloerlap waarmee jy 
     Dm           F       G       Dm 
Jou saddusseersgewete poleer nie 


chorus 
   Dm             F        G 
Ek weet wat's jou grootste vrees 
    Dm                       F        G 
Dis dat jy nes ek dalk ook n mens kan wees 
   Dm                  F            G 
En ek verstaan hoe dit jou sou verniel 
         Dm                          Dm 
Want dit maak jou, nes ek, n gebroke siel 


Verse 
Dm 
Onthou jy nog toe net n mens was 
Dm                                             Dm 
Voordat jy geword het wat jy jouself nou so verhewe ag 
   F             G            Dm 
N drogbeeld van praal en prag 

     Dm 
Maar wanneer jy alleen in jou huis 
    Dm                                                  Dm 
Die deur agter jou sluit weet dat jy dan agter slot en grendel 
          F         G        Dm 
Met die monster in jou leef 


tabchorus
Dm F G Ek weet wat's jou grootste vrees Dm F G Dis dat jy nes ek dalk ook n mens kan wees Dm F G En ek verstaan hoe dit jou sou verniel Dm Dm Want dit maak jou, nes ek, n gebroke siel
tab
Bridge Bb A Kyk, die wiel draai Dm En ons draai en draai en draai daarmee tesame Bb A Kyk, die wiel draai Dm En ons draai en draai en draai daarmee tesame Bb A Dm Kyk, die wiel draai
tabchorus
Dm F G Ek weet wat's jou grootste vrees Dm F G Dis dat jy nes ek dalk ook n mens kan wees Dm F G En ek verstaan hoe dit jou sou verniel Dm Dm Want dit maak jou, nes ek, n gebroke siel Dm Gebroke siel
tab
E-Chords has the most powerful ukulele chords dictionary on the internet. You can enter any chord and even choose the pitch of each string.

Full key step upFull key step up
Half key step upHalf key step up
Half key step downHalf key step down
Full key step downFull key step down
auto scroll beats size up size down change color
tab show chords e-chords YouTube Clip e-chords hide all tabs e-chords go to top tab