Written by Jo Black/Johan Vorster
Verse: 1 C Em G Am My hart is my toevlug G Am F Ek gee dit nou vir jou C Draai hom toe met ware liefde Dm G Jy kan hom altyd by jou hou C Em G Am Ek sien dit in die sterre G Am F Ek hoor dit in jou stem C Daar is meer in hierdie lewe Dm G Soveel meer vir ons bestemVerse: 2 C Em Am Ek sê dit nie genoeg nie G Am F Maar ek weet dat jy verstaan C Dat 'n man verloor sy woorde Dm G As 'n vrou soos jy voor hom staanC G Jy's die vrou wat ek liefhet Am F Jy's die vrou wat my hart het C In my diep oseaan G Sal jy jou arms om my slaan Am Ek sal die wêreld kan aanvat F Omdat jy agter my staan C G Am F Jy's die vrou wat ek liefhetInterlude C G Am F C G Am FC G Jy's die vrou wat ek liefhet Am F Jy's die vrou wat my hart het C In my diep oseaan G Sal jy jou arms om my slaan Am Ek sal die wêreld kan aanvat F Omdat jy agter my staan C G Am F Jy's die vrou wat ek liefhetC G Jy's die vrou wat ek liefhet Am F Jy's die vrou wat my hart het C In my diep oseaan G Sal jy jou arms om my slaan Am Ek sal die wêreld kan aanvat F Omdat jy agter my staan C G Jy's die vrou wat ek liefhet Am F C Die vrou wat my hart het