Die Melktert Kommissie

Innie Langgras

Die Melktert Kommissie

keyboards Beginner beginner

by  VICTBORGES

save to print version add songbook text version e-mail correct tuner
chordsukulelecavacokeyboardtabbassdrumsharmonicaflute Guitar Pro
close

there isn't a video lesson for this song

chords

Innie Langgras

	  		intro 

D A G A 


- verse 

      D 

innie langgras 

      A      
  
onder sterre wat skyn 

                

het jou woorde verdwyn 

      G 

en my hart het 

         A 

saam met krieke se beat 

                       D 

heel uitgefreak in die moment 

het ek te veel gepraat 
jy’t jou oë toegmaak en stilgebly 
ek het aanhou stry 
toe reach jy uit en neem my weg 

-Chorus 

D 

  en nou 

A 

tel ek alleen die branders 

   G 

en jy soek iemand anders 

         A                                D 

met meer tyd wat jou vir ewig vas kan hou 

en ek benodig meer woorde 
speel vir jou valse akkoorde 
probeer verduidelik wat ek wil sé 
en hoekom ek so min kan sé 

-verse 

in die wolke 
was my mind gewees 
ek was jonk van gees 
en jou woorde saam met liefde 
in my hart gekleef 
en ek wonder of jy nog kan sé 
waar my sproete lé 
en sterre kyk maar dis als verby 
fluit fluit ons storie is uit 


-Chorus 

-bridge 

jy het my gevra of ek jou nog lief het 
en silence het my oorval toe staan en loop jy net 
nou wonder ek wat ek moré vir jou sal sé 
as jy my by sunflower vra wat ek wil hê 

die vriende ding is in jou oë 'n cliché 
ek begin weer baie praat toe kyk jy weird na my 
nou's al jou rose briefies 
mooi woorde liefies 
deel van 'n memory 
totdat ek jou weer sien 

-Chorus 
		  

Full key step upFull key step up
Half key step upHalf key step up
Half key step downHalf key step down
Full key step downFull key step down
auto scroll beats size up size down change color columns
tab show chords e-chords YouTube Clip e-chords hide all tabs e-chords go to top tab