Monique Steyn

Pienk Champagne

Monique Steyn

Guitar chords Advanced level Advanced
ADVERTISING
Capo: 2 fret 


Intro 

E Esus4 
E Esus4 
E Esus4 
E Esus4 
E Esus4 
E Esus4 
E Esus4 
E Esus4 



     E 
Jy's sterker as 'n storm, 
     A 
Jy's wilder as die wind, 
   C#m7                            B              A Amaj7 A Amaj7 A 
Jy kyk nog na die wêreld, deur die oë van 'n kind. 



     E 
Jou speelgrond is die somer, 
     A 
Jy maak net soos jy wil, 
   C#m7                             B                  D   D 
Jy vlei my met jou woorde, maak die wêreld om my stil. 



        E 
Want jy soen is soos pienk Champagne, 
    Bsus4  B 
Jou sagte  mond wat my lippe lyn, 
F#m 
Nêrens êrens anders, as hier in jou arms, 
A                     B                          E 
Kaalvoet in die gras, weet ons waar die wind ons waai, 
      E 
En jy maak my vry, 
D 
Steel my hart want jy, kan hom kry, 
      F#m            A 
En ek wens ek kon verdwyn, 
       B                   E     E   D  D 
In jou soen soos pienk Champagne. 



       E 
Ek het rusteloos gewonder, 
           A 
Ek moes op my eie staan, 
       C#m7                         B                       A    D  D 
Net 'n swerwer totdat jy vir my kom wys het, waaroor liefde gaan. 


 
        E 
Ooh, my lewe is 'n raaisel, 
   A 
Jy lees my soos 'n boek, 
       C#m7                        B                  D   D 
As jou oë in myne wegraak, weet ek jy't na my kom soek. 



        E 
Want jy soen is soos pienk Champagne, 
    Bsus4  B 
Jou sagte  mond wat my lippe lyn, 
F#m 
Nêrens êrens anders, as hier in jou arms, 
A                     B                          E 
Kaalvoet in die gras, weet ons waar die wind ons waai, 
      E 
En jy maak my vry, 
D 
Steel my hart want jy, kan hom kry, 
      F#m            A 
En ek wens ek kon verdwyn, 
       B                   C#m7  B Bsus4 B  A  A 
In jou soen soos pienk Champagne. 



 
          C#m7    B  Bsus4 B 
Pienk Champagne . . ., 
D         D         D        A 
Jou soen, jou soen, jou soen, 
    E 
Jou soen, is soos pienk Champagne. 
    Bsus4  B 
Jou sagte  mond wat my lippe lyn, 
F#m 
Nêrens êrens anders, as hier in jou arms, 
A                     B                          E 
Kaalvoet in die gras, weet ons waar die wind ons waai, 
      E 
En jy maak my vry, 
D 
Steel my hart want jy, kan hom kry, 
      F#m            A 
En ek wens ek kon verdwyn, 
       B                   E    E 
In jou soen soos pienk Champagne. 


Outro 

D                   A 
Soen soos pienk Champagne, 
          A 
Pienk Champagne.
ADVERTISING