Pienk Champagne
Monique Steyn
Cavaco chords Advanced
ADVERTISING
Capo: 2 fret Intro E Esus4 E Esus4 E Esus4 E Esus4 E Esus4 E Esus4 E Esus4 E Esus4E Jy's sterker as 'n storm, A Jy's wilder as die wind, C#m7 B A Amaj7 A Amaj7 A Jy kyk nog na die wêreld, deur die oë van 'n kind. E Jou speelgrond is die somer, A Jy maak net soos jy wil, C#m7 B D D Jy vlei my met jou woorde, maak die wêreld om my stil. E Want jy soen is soos pienk Champagne, Bsus4 B Jou sagte mond wat my lippe lyn, F#m Nêrens êrens anders, as hier in jou arms, A B E Kaalvoet in die gras, weet ons waar die wind ons waai, E En jy maak my vry, D Steel my hart want jy, kan hom kry, F#m A En ek wens ek kon verdwyn, B E E D D In jou soen soos pienk Champagne. E Ek het rusteloos gewonder, A Ek moes op my eie staan, C#m7 B A D D Net 'n swerwer totdat jy vir my kom wys het, waaroor liefde gaan. E Ooh, my lewe is 'n raaisel, A Jy lees my soos 'n boek, C#m7 B D D As jou oë in myne wegraak, weet ek jy't na my kom soek. E Want jy soen is soos pienk Champagne, Bsus4 B Jou sagte mond wat my lippe lyn, F#m Nêrens êrens anders, as hier in jou arms, A B E Kaalvoet in die gras, weet ons waar die wind ons waai, E En jy maak my vry, D Steel my hart want jy, kan hom kry, F#m A En ek wens ek kon verdwyn, B C#m7 B Bsus4 B A A In jou soen soos pienk Champagne. C#m7 B Bsus4 B Pienk Champagne . . ., D D D A Jou soen, jou soen, jou soen, E Jou soen, is soos pienk Champagne. Bsus4 B Jou sagte mond wat my lippe lyn, F#m Nêrens êrens anders, as hier in jou arms, A B E Kaalvoet in die gras, weet ons waar die wind ons waai, E En jy maak my vry, D Steel my hart want jy, kan hom kry, F#m A En ek wens ek kon verdwyn, B E E In jou soen soos pienk Champagne. Outro D A Soen soos pienk Champagne, A Pienk Champagne.
Sent by: Eduardo Castilho
ADVERTISING
Comments