Pieter Koen
Ukulele chords Easy level Easy
ADVERTISING
Intro: 
A   A Asus2   A Asus4 
A   A Asus2   A Asus4 


 
A        A  Asus2         A         Asus4       A   A Asus2 
Hoe klop my hart dan nou, so uit my bors uit verlief, 
A       A       Asus4 
Op die idee van jou? 
A          Esus4  F#m             D         A  Esus4 
Kan woorde sinne  raak, kan sinne liefde maak, 
         F#m   D 
Van 'n gedagte saak? 
 

 
A            D 
Ek kry die gevoel, 
              Esus4  E 
Ek en jy is bedoel. 
 

 
A                       Dsus2 
Skryf, nou met pen op papier, 
                   F#m 
Ek wens jy was nou hier, 
         D 
Saam met my. 
E A                          Dsus2 
  Los hierdie briefie by die deur, 
         F#m 
As jy verstaan, 
                 D             A   A Asus2  A  Asus4 
Dat harte sonder woorde kommunikeer. 
 

 
A         E        F#m 
Ek't 'n gevoel van rou, 
         D            A 
Jy het gesê as ek kon weet, 
E             F#m    D 
 Maar jy't my nie vertrou. 
A           E        F#m 
Kan ons net een keer weer, 
             D      A 
Weer nie ons liefde keer? 
E           F#m      D 
 Van jou ek soek net meer. 
 

 
A            D 
Ek kry die gevoel, 
              Esus4  E 
Ek en jy is bedoel. 
 

 
A                       Dsus2 
Skryf, nou met pen op papier, 
                   F#m 
Ek wens jy was nou hier, 
         D 
Saam met my. 
E A                          Dsus2 
  Los hierdie briefie by die deur, 
         F#m 
As jy verstaan, 
                 D             A 
Dat harte sonder woorde kommunikeer.  

A                       Dsus2 
Skryf, nou met pen op papier, 
                   F#m 
Ek wens jy was nou hier, 
         D 
Saam met my. 
E A                          Dsus2 
  Los hierdie briefie by die deur, 
         F#m 
As jy verstaan, 
                 D             D 
Dat harte sonder woorde kommunikeer. 
 

 
                       E                D 
Het jy bedoel wat jy gesê het, swart of wit? 
                          E 
Was dit 'n toets het ek geval in die strik? (In die strik), 
      F#m                         D                        Esus4  E 
Hoe besluit mens sommer so, hoe besluit mens sommer so dis oor . . .? 
 

Outro: 
A                       Dsus2 
Skryf, nou met pen op papier, 
                   F#m 
Ek wens jy was nou hier, 
         D 
Saam met my. 
E A                          Dsus2 
  Los hierdie briefie by die deur, 
         F#m 
As jy verstaan, 
                 D             A 
Dat harte sonder woorde kommunikeer. 
A                       Dsus2 
Skryf, nou met pen op papier, 
                   F#m 
Ek wens jy was nou hier, 
         D 
Saam met my. 
E A                          Dsus2 
  Los hierdie briefie by die deur, 
         F#m 
As jy verstaan, 
                 D             A 
Dat harte sonder woorde kommunikeer.
ADVERTISING