Skryf
Pieter Koen
Cavaco chords Easy
ADVERTISING
Intro: A A Asus2 A Asus4 A A Asus2 A Asus4A A Asus2 A Asus4 A A Asus2 Hoe klop my hart dan nou, so uit my bors uit verlief, A A Asus4 Op die idee van jou? A Esus4 F#m D A Esus4 Kan woorde sinne raak, kan sinne liefde maak, F#m D Van 'n gedagte saak? A D Ek kry die gevoel, Esus4 E Ek en jy is bedoel. A Dsus2 Skryf, nou met pen op papier, F#m Ek wens jy was nou hier, D Saam met my. E A Dsus2 Los hierdie briefie by die deur, F#m As jy verstaan, D A A Asus2 A Asus4 Dat harte sonder woorde kommunikeer. A E F#m Ek't 'n gevoel van rou, D A Jy het gesê as ek kon weet, E F#m D Maar jy't my nie vertrou. A E F#m Kan ons net een keer weer, D A Weer nie ons liefde keer? E F#m D Van jou ek soek net meer. A D Ek kry die gevoel, Esus4 E Ek en jy is bedoel. A Dsus2 Skryf, nou met pen op papier, F#m Ek wens jy was nou hier, D Saam met my. E A Dsus2 Los hierdie briefie by die deur, F#m As jy verstaan, D A Dat harte sonder woorde kommunikeer. A Dsus2 Skryf, nou met pen op papier, F#m Ek wens jy was nou hier, D Saam met my. E A Dsus2 Los hierdie briefie by die deur, F#m As jy verstaan, D D Dat harte sonder woorde kommunikeer. E D Het jy bedoel wat jy gesê het, swart of wit? E Was dit 'n toets het ek geval in die strik? (In die strik), F#m D Esus4 E Hoe besluit mens sommer so, hoe besluit mens sommer so dis oor . . .? Outro: A Dsus2 Skryf, nou met pen op papier, F#m Ek wens jy was nou hier, D Saam met my. E A Dsus2 Los hierdie briefie by die deur, F#m As jy verstaan, D A Dat harte sonder woorde kommunikeer. A Dsus2 Skryf, nou met pen op papier, F#m Ek wens jy was nou hier, D Saam met my. E A Dsus2 Los hierdie briefie by die deur, F#m As jy verstaan, D A Dat harte sonder woorde kommunikeer.
Sent by: Amanda Claudino
ADVERTISING
Comments