Rooiroknooi
Elstorm
Ukulele chords Easy
ADVERTISING
C Am Dis kwart oor ses op 'n Saterdagaand F G C Die son sak stadig maar seker weg Skielik verskyn 'n glimlag Am Veels mooier as die sonsak F G C Dis die rooiroknooi van my drome PRE Chorus 1 F Ek het my lewe lank gewag Vir hierdie oomblik G Am Elke dag G Nou is dit uiteindelik hierF C Am G Rooiroknooi, rooiroknooi, sy is my F C Am G rooiroknooi en sy is besig my hart te tooi F C Am G Sy is my Rooiroknooi, oneindig mooi F G Ek het haar gesien toe die son sak op C Am F G Bloubergstrand C Am Sy sweef oor die sand, soos sy nader kom F G C Met oë wat skitter soos die sterre moet C Skielik maak dit alles sin Am Oor my probleme is ek min gespin F G C Sy is die rooiroknooi van my drome PRE Chorus 2 F Wie sou kon raai drome word waar G Am Maar liewe genade as jy na my staar G Dan weet ek dit is waarF C Am G Rooiroknooi, rooiroknooi, sy is my F C Am G rooiroknooi en sy is besig om my hart te tooi F C Am G Sy is my Rooiroknooi, oneindig mooi F G Ek het haar gesien toe die son sak op C Am F G Bloubergstrand Am F C G ×2 {Solo} F Am G F ×2 F C Am G Rooiroknooi, rooiroknooi, sy is my F C Am G rooiroknooi en sy is besig om my hart te tooi F C Am G Sy is my Rooiroknooi, oneindig mooi F G Ek het haar gesien toe die son sak op C Am F G Bloubergstrand
Sent by: Angela Letra
ADVERTISING
Comments