Elstorm

Rooiroknooi

Elstorm

Keyboard chords Easy level Easy
ADVERTISING
 
C                          Am 
Dis kwart oor ses op 'n Saterdagaand 
     F        G               C 
Die son sak stadig maar seker weg 

Skielik verskyn 'n glimlag 
       Am 
Veels mooier as die sonsak 
         F      G            C 
Dis die rooiroknooi van my drome 

PRE Chorus 1 
F 
Ek het my lewe lank gewag 

Vir hierdie oomblik 
 G   Am 
Elke dag 
                        G 
Nou is dit uiteindelik hier 
 
 
F        C  Am          G 
Rooiroknooi, rooiroknooi, sy is my 
F                     C        Am      G 
rooiroknooi en sy is besig my hart te tooi 
        F         C    Am       G 
Sy is my Rooiroknooi, oneindig mooi 
              F             G 
Ek het haar gesien toe die son sak op 
          C  Am F G 
Bloubergstrand 
 

 
 C                              Am 
Sy sweef oor die sand, soos sy nader kom 
    F         G                     C 
Met oë wat skitter soos die sterre moet 
C 
Skielik maak dit alles sin 
         Am 
Oor my probleme is ek min gespin 
           F      G            C 
Sy is die rooiroknooi van my drome  

PRE Chorus 2 
 F 
Wie sou kon raai drome word waar 
                      G         Am 
Maar liewe genade as jy na my staar 
                    G 
Dan weet ek dit is waar 

 
F        C  Am          G 
Rooiroknooi, rooiroknooi, sy is my 
F                     C           Am      G 
rooiroknooi en sy is besig om my hart te tooi 
        F         C    Am       G 
Sy is my Rooiroknooi, oneindig mooi 
              F             G 
Ek het haar gesien toe die son sak op 
          C  Am F G 
Bloubergstrand 
 

 
Am F C G ×2 

{Solo} 
F Am G F ×2 
 

 
F        C  Am          G 
Rooiroknooi, rooiroknooi, sy is my 
F                     C           Am      G 
rooiroknooi en sy is besig om my hart te tooi 
        F         C    Am       G 
Sy is my Rooiroknooi, oneindig mooi 
              F             G 
Ek het haar gesien toe die son sak op 
          C  Am F G 
Bloubergstrand 
ADVERTISING