Bok Van Blerk

Land Van Melk En Heuning

Bok Van Blerk

chords Beginner beginner

by  JOV-CORREA

save to print version add songbook text version e-mail correct tuner
chordsukulelecavacokeyboardtabbassdrumsharmonicaflute Guitar Pro
close

there isn't a video lesson for this song

chords

Land Van Melk En Heuning

Written by Ewald Coleske/Christoph Kotze/Johan Vorster

	  		
tabchorus
G Elke keer as die wolke dreun D Val die reën op die grond net vir ons geleen Em Voel jy weer soos ?n spook want jy staan alleen C In die land van melk en heuning G Jy kyk vir my maar jou oë is leeg D En jou voete staan stil jy moet aanbeweeg Em Jy is afgebreek, en nou sê my waar?s C Die land van melk en heuning
tab
(Verse) G D Jy weet ek sal vir jou ?n spoorweg lyn wil bou Em Wat strek van ver uit die noorde sande C Tot in die ou karoo G Ek sal jou veilig hou D Maar wie kan ek vertrou Em Jy weet ons kan nie so verloor nie C Dit is nie wat ek wil hoor nie
tabchorus
G Elke keer as die wolke dreun D Val die reën op die grond net vir ons geleen Em Voel jy weer soos ?n spook want jy staan alleen C In die land van melk en heuning G Jy kyk vir my maar jou oë is leeg D En jou voete staan stil jy moet aanbeweeg Em Jy is afgebreek, en nou sê my waar?s C Die land van melk en heuning
tab
(Verse) G Daar word van ons gevat D En ons regte word geskend Em Daar word gedink dat wat ons oor het C Het ons gekry maar net G En daar was bloed voor gesweet D Gaan ons nou lewens opmeet Em Moet ons nou stry vir ons eie mensereg C Dit word so gou vergeet
tabchorus
G Elke keer as die wolke dreun D Val die reën op die grond net vir ons geleen Em Voel jy weer soos ?n spook want jy staan alleen C In die land van melk en heuning G Jy kyk vir my maar jou oë is leeg D En jou voete staan stil jy moet aanbeweeg Em Jy is afgebreek, en nou sê my waar?s C Die land van melk en heuning
tab
G D Em C In die land van melk en heuning G D Em C In die land van melk en heuning
tabchorus
G Elke keer as die wolke dreun D Val die reën op die grond net vir ons geleen Em Voel jy weer soos ?n spook want jy staan alleen C In die land van melk en heuning G Jy kyk vir my maar jou oë is leeg D En jou voete staan stil jy moet aanbeweeg Em Jy is afgebreek, en nou sê my waar?s C Die land van melk en heuning
tab

Full key step upFull key step up
Half key step upHalf key step up
Half key step downHalf key step down
Full key step downFull key step down
auto scroll beats size up size down change color hide chords simplify chords drawings columns
tab show chords e-chords YouTube Clip e-chords hide all tabs e-chords go to top tab