Dewald Wasserfall

Eendag As Ons Groot Is

Dewald Wasserfall

Guitar chords Easy level Easy
ADVERTISING
[Intro ]
| 1  2  3  4  | 1  2  3  4  | 
|=============|=============| 
| G           | G           | 

G                          Cadd9 
 Was 'n hart te jonk om op agt jaar oud 
G                             Cadd9 
 Die woorde te glo uit 'n prinses se mond? 
    Em 
Vir jou sal ek liefhĂŞ tot die dag van my dood 
        C                       D 
Dit was waar vir'n rukkie, maar toe word ons groot 
G                          C 
 As ek kon kies sou ek dit oor wou hĂŞ 
G                         C 
 Ek sal jou my nooit laat uitoorlĂŞ 
            Bm7                 Em 
Jy weet hoe jonger 'n hart, hoe groter die hoop 
        C                         D 
Jy't verander hoe ek nou deur die lewe loop 
 
G 
 Jy't my belowe, my belowe, tot dit dag van jou dood 
Em7 
 Jy't met jou woorde, met jou woorde, my altyd laat hoop 
C                     D                   G 
 Dat as ons groot is, eendag as ons groot is 
G 
 Jy sal nooit weet, jy sal nooit weet hoeveel en wat jy kon voel 
Em7 
 Jy't my vergeet, jy't my vergeet, ek weet nou jy't nooit bedoel 
C                     D                   G 
 Dat as ons groot is, eendag as ons groot is 
 
G                         Cadd9 
 Na alles oud, sal ek jou nooit blameer 
G                         Cadd9 
 Jy was te jonk om woorde te wou keer 
        Bm7                         Em 
Maar ek weet voor my siel, daar was oorgenoeg tyd 
      C                       Dadd4 
Om te sĂŞ, jammer, jy wil 'n belofte wegsmyt 
 
G 
 Jy't my belowe, my belowe, tot dit dag van jou dood 
Em7 
 Jy't met jou woorde, met jou woorde, my altyd laat hoop 
C                     D                   G 
 Dat as ons groot is, eendag as ons groot is 
G 
 Jy sal nooit weet, jy sal nooit weet hoeveel en wat jy kon voel 
Em7 
 Jy't my vergeet, jy't my vergeet, ek weet nou jy't nooit bedoel 
C                     D                   Em   D   C 
 Dat as ons groot is, eendag as ons groot is 
 
      G                   D 
Ek verlang na die tye wat lank verby is 
          Em     D  C 
Nou's ons groot, ek mis 
     G                       D 
'N Belofte wat lank reeds verby is 