Eendag As Ons Groot Is
Dewald Wasserfall
Cavaco chords Easy
ADVERTISING
[Intro ] | 1 2 3 4 | 1 2 3 4 | |=============|=============| | G | G |G Cadd9 Was 'n hart te jonk om op agt jaar oud G Cadd9 Die woorde te glo uit 'n prinses se mond? Em Vir jou sal ek liefhê tot die dag van my dood C D Dit was waar vir'n rukkie, maar toe word ons groot G C As ek kon kies sou ek dit oor wou hê G C Ek sal jou my nooit laat uitoorlê Bm7 Em Jy weet hoe jonger 'n hart, hoe groter die hoop C D Jy't verander hoe ek nou deur die lewe loop G Jy't my belowe, my belowe, tot dit dag van jou dood Em7 Jy't met jou woorde, met jou woorde, my altyd laat hoop C D G Dat as ons groot is, eendag as ons groot is G Jy sal nooit weet, jy sal nooit weet hoeveel en wat jy kon voel Em7 Jy't my vergeet, jy't my vergeet, ek weet nou jy't nooit bedoel C D G Dat as ons groot is, eendag as ons groot is G Cadd9 Na alles oud, sal ek jou nooit blameer G Cadd9 Jy was te jonk om woorde te wou keer Bm7 Em Maar ek weet voor my siel, daar was oorgenoeg tyd C Dadd4 Om te sê, jammer, jy wil 'n belofte wegsmyt G Jy't my belowe, my belowe, tot dit dag van jou dood Em7 Jy't met jou woorde, met jou woorde, my altyd laat hoop C D G Dat as ons groot is, eendag as ons groot is G Jy sal nooit weet, jy sal nooit weet hoeveel en wat jy kon voel Em7 Jy't my vergeet, jy't my vergeet, ek weet nou jy't nooit bedoel C D Em D C Dat as ons groot is, eendag as ons groot is G D Ek verlang na die tye wat lank verby is Em D C Nou's ons groot, ek mis G D 'N Belofte wat lank reeds verby is G Cadd9 Was 'n hart te jonk om op agt jaar oud G Cadd9 Die woorde te glo uit 'n prinses se mond? G Jy't my belowe, my belowe, tot dit dag van jou dood Em7 Jy't met jou woorde, met jou woorde, my altyd laat hoop C D G Dat as ons groot is, eendag as ons groot is G Jy sal nooit weet, jy sal nooit weet hoeveel en wat jy kon voel Em7 Jy't my vergeet, jy't my vergeet, ek weet nou jy't nooit bedoel C D G Dat as ons groot is, eendag as ons groot is
Sent by: Alysson Antonio Lima
ADVERTISING
Comments