Trein
Juan Boucher
Keyboard chords Beginner
ADVERTISING
Em = 022000 C = x32010 G = 320003 D = xx0232Em C G Ek hoor jou huil het verdwaal as jy roep na my D Em C G En ek lê wakker in n stil woestyn D Em C G En dit is meer as n kuns om n guns te vra D Em C G Om dit wat ek het vir jou in te ruil D PreChorus Em C Ek besef dit is donker hier G D Besef dit is donker hier Em C G Daar is n soen dis gedoen op die ewenaar D Em C G Die geheim as n belof om in rus te vaar DEm C Laat rus my op haar skoot G D Sê dis die laaste trein weer huis toe Em C O my bliksem ek gaan dood G D As ek alleen hierdie trein moet stoot Em C Genees my ek het sonde G D Maak my gesond van al my wonde Em C O my liefling ek is dood G D As ek alleen hierdie pad moet loop Em C G Dit is tyd om jou naam in die wind te noem D Em C G Want in die wind is ek niemand nie D Em C G Strooi my as oor die horison D Em C G Verander my modder in klei D Em C G As jy vir my baklei sal ek neer op die spore bly D Em C Laat rus my op haar skoot G D Sê dis die laaste trein weer huis toe Em C O my bliksem ek gaan dood G D As ek alleen hierdie trein moet stoot Em C Genees my ek het sonde G D Maak my gesond van al my wonde Em C O my liefling ek is dood G D As ek alleen hierdie pad moet loop {Instrumental} Em C G DEm C Laat rus my op haar skoot G D Sê dis die laaste trein weer huis toe Em C O my bliksem ek gaan dood G D As ek alleen hierdie trein moet stoot Em C Genees my ek het sonde G D Maak my gesond van al my wonde Em C O my liefling ek is dood G D As ek alleen hierdie pad moet loop
Sent by: Eduardo Castilho
ADVERTISING
Comments