Jaid River

Sonneblom

Jaid River

Gitarrenakkorde Easy level Einfach
WERBUNG
Intro: 
D A Bm G (X2) 


 
D          A          Bm       G          D 
Dit was genoeg gewees, om die jare om te droom 
           A           Bm  G 
Daar was stêrre in ons oë 
D      A               Bm            G            D 
Ek onthou die somers aande, sonder woorde in die veld 
             A                       Bm  G 
Het jy nog n bietjie van daai vrede oor? 
    D A Bm G D A Bm G 
oh ohhhhh oh oh 


 
G    D       A 
Tyd gaan verby 
       Bm     A     G 
My gedagtes martel my 
    D          A 
Oh oh waar is jy? 
    G               D             A 
Ek wens ek kon jou van my hoop vertel 
                  Bm       A        G 
Ek verlang na die hardloop deur die veld 
       D                 A 
Is jou hart nogsteeds gebreek? 
      G         D            A 
As jy voel die seer raak te veel 
                          D 
Kom los n sonneblom by my deur 


Intro: 
D A Bm G (X2) 



D       A              Bm           G 
Vreemdelinge langs die pad flits verby 
D                  A              Bm G 
n Stukkie van jou wese spook by my 
D      A              Bm             G             D 
Ek bly vra en ek bly wonder oor die plek waar ek hoort 
              A                     Bm G 
Los vir my n bietjie van jou vrede oor 
G                         A 
Vat my terug na waar liefde alles was 


 
G    D       A 
Tyd gaan verby 
       Bm     A     G 
My gedagtes martel my 
    D          A 
Oh oh waar is jy? 
    G               D             A 
Ek wens ek kon jou van my hoop vertel 
                  Bm       A        G 
Ek verlang na die hardloop deur die veld 
       D                 A 
Is jou hart nogsteeds gebreek?  Ooh Oh 


G    D       A 
Tyd gaan verby 
       Bm     A     G 
My gedagtes martel my 
    D          A 
Oh oh waar is jy? 
    G               D             A 
Ek wens ek kon jou van my hoop vertel 
                  Bm       A        G 
Ek verlang na die hardloop deur die veld 
       D                 A 
Is jou hart nogsteeds gebreek? 
      G         D            A 
As jy voel die seer raak te veel 
                          D 
Kom los n sonneblom by my deur 

Gesendet von: Rene Junior

WERBUNG