Sonneblom
Jaid River
Cavaco chords Easy
ADVERTISING
Intro: D A Bm G (X2)D A Bm G D Dit was genoeg gewees, om die jare om te droom A Bm G Daar was stêrre in ons oë D A Bm G D Ek onthou die somers aande, sonder woorde in die veld A Bm G Het jy nog n bietjie van daai vrede oor? D A Bm G D A Bm G oh ohhhhh oh oh G D A Tyd gaan verby Bm A G My gedagtes martel my D A Oh oh waar is jy? G D A Ek wens ek kon jou van my hoop vertel Bm A G Ek verlang na die hardloop deur die veld D A Is jou hart nogsteeds gebreek? G D A As jy voel die seer raak te veel D Kom los n sonneblom by my deur Intro: D A Bm G (X2)D A Bm G Vreemdelinge langs die pad flits verby D A Bm G n Stukkie van jou wese spook by my D A Bm G D Ek bly vra en ek bly wonder oor die plek waar ek hoort A Bm G Los vir my n bietjie van jou vrede oor G A Vat my terug na waar liefde alles was G D A Tyd gaan verby Bm A G My gedagtes martel my D A Oh oh waar is jy? G D A Ek wens ek kon jou van my hoop vertel Bm A G Ek verlang na die hardloop deur die veld D A Is jou hart nogsteeds gebreek? Ooh Oh G D A Tyd gaan verby Bm A G My gedagtes martel my D A Oh oh waar is jy? G D A Ek wens ek kon jou van my hoop vertel Bm A G Ek verlang na die hardloop deur die veld D A Is jou hart nogsteeds gebreek? G D A As jy voel die seer raak te veel D Kom los n sonneblom by my deur
Sent by: Rene Junior
ADVERTISING
Comments