Valiant Swart

Roekeloos

Valiant Swart

chords Expert expert

by  RENEJUNIOR

save to print version add songbook text version e-mail correct tuner
chordsukulelecavacokeyboardtabbassdrumsharmonicaflute Guitar Pro
close

there isn't a video lesson for this song

chords

Roekeloos

	  		 
     G                          D 
Haar boetie was die baas van 'n brandewynplaas 
      C                     D 
Daar onder in die Bolandse blou 
           G                       D 
Sy was 'n bad stukkie honey met my mags op haar bakkie 
       C                         D 
En 'n cute klein sakkie om haar cigarettes in te hou 

             G                   D 
Sy sÍ: "Kom dans met my, vat 'n kans met my 
 C                       D 
Maybe kan jy vir my vir altyd kry" 
             G             D 
Sy sÍ: "Dit lyk vir my jy kyk vir my 
   C                        D 
Miskien kan ek en jy in my bakkie gaan ry 

        G 
Sy kon skiet 
        D 
Sy kon spin 
        C 
Sy kon ski 
         
Sy kon sny 
        D 
Sy kon twist en turn 
        G 
Sy kon rol 
        D 
Sy kon raas 
        C 
Sy kon rook 

Sy kon blaas 
        D 
Sy was roekeloos 

             G                   D 
Daar was 'n kraak in die spieŽl en 'n traan op die kussing 
 C                       D 
En 'n briefie in die kassie se laai 
             G             D 
Sy sÍ: "Spyt kom altyd te laat in roulette 
   C                        D 
As jy click jy't vergeet om die barrel te draai" 

Woorde & musiek - Valiant Swart 
		  

Full key step upFull key step up
Half key step upHalf key step up
Half key step downHalf key step down
Full key step downFull key step down
hide glossary

See also:

chords Ira! - Longe de Tudo chords Deep Purple - Child in time chords Ira! - Um Homem Sů chords Deep Purple - Sometimes I Feel Like Screaming chords Ira! - Imagens de VocÍ chords Ira! - Amor ImpossŪvel
e-chords

Other versions:

chords Valiant Swart - Roekeloos
auto scroll beats size up size down change color hide chords simplify chords drawings columns
tab show chords e-chords YouTube Clip e-chords hide all tabs e-chords go to top tab

share