Bosveld Vakansie
Prop
Guitar chords Beginner
ADVERTISING
BPM: 101 Note: * after chord means strike chord once and let it ring. Intro D G A D D G A D DD* Die park staan gepak, D* Boeta Baardman proe sy luck, D* A* Dis net bosveld-lyfies, wat kamp opslaan, A* En kyk wat kom daar aan, A* Dis oom Piet se Karavaan, A* D* Nog bosveld-lyfies, sy twee dogters is saam. G D A D O kyk hoe mooi, O kyk hoe fraai, G D A D Jonk en gevaarlik, bosveld taai, G D A D O kyk hoe kaal, O kyk hoe snik, G D A D D Die manne na hul asems as die tweeling uitpak. G Bosveld vakansie, ooo, D Die sonnetjie brand en die bome maak skadu, A D Bosveld vakansie, roomys en waatlemoen, D7 G Bosveld vakansie, ooo, D Net lyfies waar jy kyk, A A* D G A D Bosveld vakansie, Boeta haal jou sonbril uit. Interlude D G A DD D Dis warm somersdag, oom Piet se dogters vat die pad, D A Swembad toe, want daai lyfies moet nat, A A Die swembad loop oor, ek het my hoed verloor, A D Dis net bosveld-lyfies, water en chloor. G D A D O kyk hoe mooi, O kyk hoe fraai, G D A D Jonk en gevaarlik, bosveld taai, G D A D O kyk hoe kaal, O kyk hoe snik, G D A A D Die manne na hul asems, as die tweeling water toe mik. G Bosveld vakansie, ooo, D Die sonnetjie brand en die bome maak skadu, A D Bosveld vakansie, roomys en waatlemoen, D7 G Bosveld vakansie, ooo, D Net lyfies waar jy kyk, A A* D Bosveld vakansie, Boeta haal jou sonbril uit. G D A D Ogies loer ogies knyp, Boeta haal jou sonbril uit, G D A D Ogies loer ogies kyk, Boeta haal jou sonbril uit, G D A D En Boeta vergeet sy sonbril maar hy hou net aan met loer, G D A* D* En oom Piet sê dis genoeg hy stap oor om hom te . . .. G D A D O kyk hoe huil, O kyk hoe snik, G D A D D Boeta onderwater as oom Piet hom warm tik. Outro G Bosveld vakansie, ooo, D Die sonnetjie brand en die bome maak skadu, A D Bosveld vakansie, roomys en waatlemoen, D7 G Bosveld vakansie, ooo, D Net lyfies waar jy kyk, A A* D G A D Bosveld vakansie, Boeta haal jou sonbril uit, D G A D D Boeta haal jou sonbril uit.
Sent by: Adalberto Gomes
ADVERTISING
Comments