Hou Bene Hou
Nolene
Guitar chords Advanced
ADVERTISING
BPM: 142 Intro DD Ek gaan nie jok nie, D Hier in my rokkie, D D Voel ek nou uit my plek uit, (oh eeh ooh), D Almal hier sokkie, D En in ‘n hoekie, D Dsus2 Staan ek alleen en op my lip byt, G Rock ‘n roll, A Bm Playlists vol, D G Dit is al wat my hart hoor, G A Bm Sal moet leer, hard probeer, (ooh ooh), D A Wat kan ek dan verloor? D Dsus4 Oh, vastrap voete skoffel, skoffel op die beat, D Dsus4 Met dieselfde songs van Eden ure op repeat, G My knieë lam! G Wat nou? A Ek’s ‘n Karen Zoid en hy’s ‘n Appel ou, D Dsus4 Oh, linker voete sukkel sukkel oor die vloer, D Dsus4 En my heupe wikkel wikkel maar dit lyk beroerd, G My knieë lam! G Oho-o-o-o, A Nou of nooit, vat jou kans, dans, G Met my hart hier op my mou, A Ek dink hy is die ou, D Hou bene hou! D Hou bene hou! Ooh ooh ooh ooh. Dsus4 D Terug in my hoekie, Dsus4 D Nog nie moeg nie, Dsus4 D Wie weet of hy vir my kyk? (oh eh oh), Dsus4 D Nie dat ek soek nie, Dsus4 D Want in my boekie, D Vra ouens mos altyd die girls uit, G G A Bm Staan hy hier, rug teen die muur, D G Saggies streel hy oor my wang, G G A Bm Kom ons probeer, ek sal jou leer, (ooh ooh), D A Of sê my is jy bang? Nah. D Dsus4 Oh, vastrap voete skoffel, skoffel op die beat, D Dsus4 Met dieselfde songs van Eden ure op repeat, G My knieë lam! G Wat nou? A Ek’s ‘n Karen Zoid en hy’s ‘n Appel ou, D Dsus4 Oh, linker voete sukkel sukkel oor die vloer, D Dsus4 En my heupe wikkel wikkel maar dit lyk beroerd, G My knieë lam! G Oho-o-o-o, A Nou of nooit, vat jou kans, dans, G Met my hart hier op my mou, A Ek dink hy is die ou, D Dsus4 D Hou bene hou! G G A Hou bene hou! (ooh ooh . . .), D Hou bene hou! Outro D Dsus4 Oh, vastrap voete skoffel, skoffel op die beat, D Dsus4 Met dieselfde songs van Eden ure op repeat, G My knieë lam! G Wat nou? A N.C. Ek’s ‘n Karen Zoid en hy’s ‘n Appel ou, E Esus4 Oh, linker voete sukkel sukkel oor die vloer, E Esus4 En my heupe wikkel wikkel maar dit lyk beroerd, A My knieë lam! A Oho-o-o-o, Bsus4 Nou of nooit, vat jou kans, dans, A Met my hart hier op my mou, Bsus4 Ek dink hy is die ou, E Hou bene hou! (ooh ooh . . .), A Hou bene hou! (ooh ooh . . .), Bsus4 Ek dink hy is die ou, E E A Bsus4 Hou bene hou! (ooh ooh . . .), E Hou bene hou!
Sent by: Paulo Rocha Antunes
ADVERTISING
Comments