Misc Your Songs
Guitar chords Easy level Easy
ADVERTISING
verse 1 
     D              A 
Die Heer alleen is God 
    G                   A 
Hy spreek Hy roep die wereld op 
          D               A           G 
Waar die son van kom tot waar hy ondergaan 
        D               A 
Uit die hemel kom volmaakte prag 
   G               A 
Vervulde woord van God se krag 
     D              A           G 
Die Regter oor wat lewe en wat sterwe 

Em 
Maak van my U kind opnuut 
    D/F# 
Wat in U heil mag buig voor U 
  G                           A 
Maak ’n offer van my hart wat bid 

            D  A      G             A 
Ek soek die vuur die vlamme wat my reinig 
        D  A    G             A 
Bring U vuur en maak van my U kind 
    Bm            A             G      A 
Wat in U mag kan staan waar werelde vergaan 
              D A       G       A 
Hier voor die Vuur
ADVERTISING