Liefdeslied
Jak de Priester
Guitar chords Easy
ADVERTISING
BPM: 130 Intro G D C D GG Ons leef tydelik, D Ons leef nou, C Hierdie is n deurgang, D G G Waaraan ons almal vas wil klou. G Die wêreld is my woning, D Die aarde is groot, C Ons almal wil net êrens, D G G Êrens aan iets behoort. G Party mense het pyn, D Ander mense het niks, C Ek luister na die see, D G G Maar n ander man hoor niks. G Ek sien die son wat sak, Em D Maar n ander man is blind, C Waar op hierdie aarde gaan, D G G Ons ooit ons vrede vind? C Maar as ons gee, G Plant jy bome in n droë woestyn, C En as jy deel, D G Verander God weer water in die duurste wyn. C En as jy luister, D Em Word n oorlog dalk n liefdeslied, C Want as jy deel, D G G C D Word jy God se hand my vriend. G Ons leef voluit, D Ons sien die wêreld, C D Ons leef in Afrika se son, G Maar ons voel sy honger. G My kinders is gelukkig, D Dsus2 Ander kindertjies het pyn, C D Waar is ons liefde vir mekaar, G Drink ons van God se wyn? C Maar as ons gee, G Plant jy bome in n droë woestyn, C En as jy deel, D G Verander God weer water in die duurste wyn. C En as jy luister, D Em Word n oorlog dalk n liefdeslied, C Want as jy deel, D G Word jy God se hand my vriend. {Instrumental} G C D G C DG Ons leef tydelik, Em D Ons leef nou, C Hierdie is n deurgang, D G G Waaraan ons almal vas wil klou. G Ons moet die wêreld help, D Ons harte oop kan maak, C D En as ons eendag almal groet, G Het net ons liefde saak gemaak. Outro C Maar as ons gee, G Plant jy bome in n droë woestyn, (Droë woestyn), C En as jy deel, D G Verander God weer water in die duurste wyn, (Duurste wyn), C En as jy luister, D Em Word n oorlog dalk n liefdeslied, C Want as jy deel, D Em Word jy God se hand my vriend, C Want as jy deel, D G D G Word jy God se hand my vriend.
Sent by: Wellysson Ferreira
ADVERTISING
Comments