DJ Ossewa

Lekker Ding

DJ Ossewa

Guitar chords Easy level Easy
ADVERTISING
BPM: 130 

Intro 
C  C  F  F 
G  F  C  G 

C                      C 
Dans met my jou lekker ding, ding, ding, 
                       F 
Jy wat my hart so laat spring, spring, spring, 
                       G       F 
Jy met jou bossie goue lokkies, 
                          C          G 
Met sagte lippies en kort rokkies. 
                       C 
Dans met my jou lekker ding, ding, ding, 
                       F 
Jy wat my hart so laat spring, spring, spring, 
                            G       F 
Ek wil net een keer aan jou sy wees, 
                          C                    G 
En voel die liefde wat jy bring, bring, bring. 
 
F                   C 
Sonder n meisie en sonder n nooi, 
   F                   C 
Is ek deur my pelle na Presleys genooi, 
  F                     C 
Gesê ek moet iemand van nader leer ken, 
    D                            G 
Hul weet van n knock-out wat my hart sal wen. 
 
   F                  C 
Ag nee man ouens, hou op om te reël, 
   F                        C 
My vorige blind date het my series gesteel, 
   F                  C 
En voor dit was Sally pragtig gebou, 
     D                              G               G 
Maar sy wou my nie soen nie voor ek met haar trou. 
 
                       C 
Dans met my jou lekker ding, ding, ding, 
                       F 
Jy wat my hart so laat spring, spring, spring, 
                       G       F 
Jy met jou bossie goue lokkies, 
                          C          G 
Met sagte lippies en kort rokkies. 
                       C 
Dans met my jou lekker ding, ding, ding, 
                       F 
Jy wat my hart so laat spring, spring, spring, 
                            G       F 
Ek wil net een keer aan jou sy wees, 
                          C                    G 
En voel die liefde wat jy bring, bring, bring. 
 
   F                          C 
Ek gaan toe maar saam want ek is mos forseer, 
   F                          C 
Vergeefs my verskoning van my kop is seer, 
     F                     C 
Maar kyk na die goeie, hul sê hul sal, 
    D                            G 
Vir al die kos en die dop ook betaal. 
 
   F                C 
So hier's ek weer gelock en geload, 
F                 C 
Vol verwagting en effens benoud, 
  F                           C 
Gestoei deur die skade met n bier vasgeklou, 
    D                           G               G 
Dis toe ek in jou vasloop en ek glimlag vir jou. 
 
                       C 
Dans met my jou lekker ding, ding, ding, 
                       F 
Jy wat my hart so laat spring, spring, spring, 
                       G       F 
Jy met jou bossie goue lokkies, 
                          C          G 
Met sagte lippies en kort rokkies. 
                       C 
Dans met my jou lekker ding, ding, ding, 
                       F 
Jy wat my hart so laat spring, spring, spring, 
                            G       F 
Ek wil net een keer aan jou sy wees, 
                          C                    G 
En voel die liefde wat jy bring, bring, bring. 
 
                       C 
Dans met my jou lekker ding, ding, ding, 
                       F 
Jy wat my hart so laat spring, spring, spring, 
                       G       F 
Jy met jou bossie goue lokkies, 
                          C          G 
Met sagte lippies en kort rokkies. 
                       C 
Dans met my jou lekker ding, ding, ding, 
                       F 
Jy wat my hart so laat spring, spring, spring, 
                            G       F 
Ek wil net een keer aan jou sy wees, 
                          C                    G 
En voel die liefde wat jy bring, bring, bring. 
 
                       C 
Dans met my jou lekker ding, ding, ding, 
                       F 
Jy wat my hart so laat spring, spring, spring, 
                       G       F 
Jy met jou bossie goue lokkies, 
                          C          G 
Met sagte lippies en kort rokkies. 
                       C 
Dans met my jou lekker ding, ding, ding, 
                       F 
Jy wat my hart so laat spring, spring, spring, 
                            G       F 
Ek wil net een keer aan jou sy wees, 
                          C                    G 
En voel die liefde wat jy bring, bring, bring. 
 
Outro 
                            F       G 
Ek wil net een keer aan jou sy wees, 
                          C 
En voel die liefde wat jy bring, bring, bring. 
C                      C 
Dans met my jou lekker ding, ding, ding, 
C                      C 
Dans met my jou lekker ding, ding, ding.
ADVERTISING