Appel

Hande Bak

Appel

Guitar chords Advanced level Advanced
ADVERTISING
Capo: 2 fret 


Intro 

Asus2 A  Asus2 A 
Dsus2  Dsus2 


 
       Asus2    A 
Vat my soos ek is, 
    Asus2  A       Dsus2  Dsus2 
Dis wat ek het, om jou te kry, 
        Asus2 A 
Ek vang dooie rus, 
     Asus2 A          Dsus2          E 
Want as ek mis sal jy in die nuut verdwyn, 
      A 
Oh ek kan nie keer, 
         A               Dsus2  Dsus2 
Want wat ek begeer is om jou te kry, 
         Esus4     E 
Soos die skoot nou klap, 
         Esus4  E 
Staan my hande  bak, 
       Dsus2           E 
Tóe ek vra dat jy moet bly. 



        A                 A 
Hou jou hande bak met jou vingers oop, 
        Dsus2  A       E 
Laat my liefde oor jou lyf kom loop, 
         F#m   E           Dsus2 
Want ons almal smag maar  bietjie hoop, 
         Dsus2       E                   A    A 
Maar vir jou, ja vir jou hou ek my hande bak. 



         A 
Soos die rooi getui, 
       A           Dsus2 
Spoel jy my uit en laat my vry, 
         E 
Jy is adrenalien, 
    Esus4   E            Dsus2           E 
Wat deur my skiet as die pyl van boog verdwyn, 
          A 
Jy is die bosveld son, 
         A             Dsus2 
Wat soos vuur opkom en deur my sny, 
          Esus4   E           Esus4 E 
Jy is die jakkals kraai as ek al----leen braai, 
             Dsus2       Esus4 E 
Jy is die verlange in my lyf. 



        A                 A 
Hou jou hande bak met jou vingers oop, 
        Dsus2  A       E 
Laat my liefde oor jou lyf kom loop, 
         F#m   E           Dsus2 
Want ons almal smag maar  bietjie hoop, 
         Dsus2       E                   A    A 
Maar vir jou, ja vir jou hou ek my hande bak. 



      F#m 
En jy roep my naam, 
         D 
Vra my: "kom jy saam?", 
      A                      E/G#  E/F#  E 
En jy lei my deur jou kronkelpad, 
     F#m                 D 
Na  brommer bed waar jy vir my sê, 
      E 
Om my hande bak te lê. 



        A                 A 
Hou jou hande bak met jou vingers oop, 
        Dsus2  A       E 
Laat my liefde oor jou lyf kom loop, 
         F#m   E           Dsus2 
Want ons almal smag maar  bietjie hoop, 
         Dsus2       E 
Maar vir jou, ja vir jou, 


Outro 

        A                 A 
Hou jou hande bak met jou vingers oop, 
        Dsus2  A       E 
Laat my liefde oor jou lyf kom loop, 
         F#m   E           Dsus2 
Want ons almal smag maar  bietjie hoop, 
         Dsus2       E                   A    A 
Maar vir jou, ja vir jou hou ek my hande bak, 
A  A 
       A                   A 
Ja vir jou hou ek my hande bak.
ADVERTISING