Zaan Sonnekus

Selfbewus

Zaan Sonnekus

Cavaco chords Easy level Easy
ADVERTISING
G 
Is dit nie mooi nie 
         D 
Hoe die see 
C 
Elke keer die sand wil soen 

Al word dit weer weggevee 
G 
Is dit nie mooi nie 
         D 
Net ons twee 
C 
Jy bly in my kop 

As ek jou lankal uit moes vee 

G 
Ek het als 

Maar ek het niks 
D 
Ek het als 

Maar iemand mis 
C 
Ek het als 

So wees gerus 

Ek het als onder beheer 

           G 
Kan jy my sê 
            D 
Hoekom met elke plek waar ek gaan 
                    C 
Is daar net 'n uur oor? 

Asof hulle my nie soek nie 

            G 
So ek gaan lê 
    D 
My kop is oop 

Maar my oë is toe 
    C 
Ek hou dit so 

Met gebed wat sloer 

As my oë toe bly 

Gaan ek hemel toe? 

G 
Ek het als 

Maar ek het niks 
D 
Ek het als 

Maar iemand mis 
C 
Ek het als 

So wees gerus 

Ek het als onder beheer 

G 
Ek het als 

Maar ek het niks 
D 
Ek het als 

Maar iemand mis 
       Am 
Ek is dalk 'n bietjie selfbewus 
      C       D 
Maar ek is in beheer 

Em D G C Em D C Em D G C Em D C 

G 
Ek het als 

Maar ek het niks 
D 
Ek het als 

En net jy mis 
       Am 
En dit is dalk geskiedenis 
C 
Maar ons het geen beheer 
G 
Ek het als 

Maar ek het niks 
D 
Ek het als 

Maar iemand mis 

Ek het als 
C 
So wees gerus 

Ek het als onder beheer 

G 
Ek het als 

Maar ek het niks 
D 
Ek het als 

En net jy mis 
       Am 
Ek is dalk 'n bietjie selfbewus 
C 
Maar ek is in beheer 

G 
Ons het geen beheer
ADVERTISING