Eerste Liefde
Retief Burger
Cavaco chords Advanced
ADVERTISING
Intro E C#m AE Emaj7 C#m A E Emaj7 C#m Hier kniel ek in stilte weer, voor my Koning Jesus, A E Emaj7 C#m A My woorde en loofte swyg as ek naby U is. E Emaj7 C#m A E Emaj7 C#m Soos strome, soos hartsgeheime is my verlange steeds na U, A E Emaj7 F#m My eerste, my diepste liefde deel ek met niemand anders nie. G#m Bsus4 B U slaan steeds my asem weg, F#m G#m Bsus4 B U staan steeds bo almal uit, sonder ‘n gelyke. E G#m A Bsus4 B Ek het U lief want ek weet U het my eerste lief gehad, E G#m A Bsus4 B F#m G#m A Ek het U lief met elke asem, elke kans wat ek kan kry, F#m G#m A C#m A E Emaj7 Om te sê U is alles vir my, kies ek weer. C#m A E Emaj7 C#m U roep my, U trek my nader, altyd nader aan U sy, A E Emaj7 F#m U fluister, ek luister weer na U liefdes lied vir my. G#m Bsus4 B U slaan steeds my asem weg, F#m G#m Bsus4 B U staan steeds bo almal uit, sonder ‘n gelyke. E G#m A Bsus4 B Ek het U lief want ek weet U het my eerste lief gehad, E G#m A Bsus4 B F#m G#m A Ek het U lief met elke asem, elke kans wat ek kan kry, F#m G#m A Om te sê U is alles vir my, kies ek weer. Instrumental C#m A E Emaj7 C#m A E G#m C#m A E B Outro E G#m A Bsus4 B Ek het U lief want ek weet U het my eerste lief gehad, E G#m A Bsus4 B F#m G#m A Ek het U lief met elke asem, elke kans wat ek kan kry, F#m G#m A Om te sê U is alles vir my, F#m G#m A Om te sê U is alles vir my, C#m A E Emaj7 Kies ek weer, C#m A E B Kies ek weer. (Fade Out)
Sent by: Paulo Rocha Antunes
ADVERTISING
Comments