12 Uur
Pieter Koen
Cavaco chords Easy
ADVERTISING
G Een, twee, drie, dit was kwart voor vier, Dsus4 Ek moes die lewe sonder jou verduur, Em C Was dit vyf, ses of sewe-uur ek wens jy was al lankal hier. G Agt, nege, tien toe ek jou daar sien, Dsus4 Ek sal moet werk om jou te verdien, Em Dit was net na elf toe die klok stil staan, C G En toe twaalf-uur kom het jy my asem weg geslaan. G Jy sit jou masker op en verdwyn dan in die skare, Em Ek sal bly soek na jou al vat dit my ook jare, C Want daar's net een vir my, net een hart om te kry. G Sy was eers weg gesteek, oor haar skouers sagte hare, Em Ons hande in mekaar met liefde in ons are, C Want daar's net een vir my, net een hart om te kry. G Een, twee, drie, dit was kwart voor vier, Dsus4 Ek moes die lewe sonder jou verduur, Em C Was dit vyf, ses of sewe-uur ek wens jy was al lankal hier. G Agt, nege, tien toe ek jou daar sien, Dsus4 Ek sal moet werk om jou te verdien, Em Dit was net na elf toe die klok stil staan, C G D En toe twaalf-uur kom het jy my asem weg gesla aa aa a a aa aan, Em C Het jy my asem weg gesla aa aa a a aa aan. G Sy haal haar masker af, so stadig soos genade, Em Ons oë ontmoet mekaar en die maan ontbloot die ware, C En daar's net een vir my, net een hart om te kry. G Een, twee, drie, dit was kwart voor vier, Dsus4 Ek moes die lewe sonder jou verduur, Em C Was dit vyf, ses of sewe-uur ek wens jy was al lankal hier. G Agt, nege, tien toe ek jou daar sien, Dsus4 Ek sal moet werk om jou te verdien, Em Dit was net na elf toe die klok stil staan, C G D En toe twaalf-uur kom het jy my asem weg gesla aa aa a a aa aan, Em C Het jy my asem weg gesla aa aa a a aa aan. G D Jy my asem weg gesla aa aa a a aa aan, Em C Het jy my asem weg gesla aa aa a a aa aan. G* Een, twee, drie, dit was kwart voor vier, D* Ek moes die lewe sonder jou verduur, Em* C* Vyf, ses of sewe-uur ek wens jy was al lankal hier. A Een, twee, drie, dit was kwart voor vier, E Ek moes die lewe sonder jou verduur, F#m D Was dit vyf, ses of sewe-uur ek wens jy was al lankal hier. Outro: A Agt, nege, tien toe ek jou daar sien, E Ek sal moet werk om jou te verdien, F#m Dit was net na elf toe die klok stil staan, D A E En toe twaalf-uur kom het jy my asem weg gesla aa aa a a aa aan, F#m D Het jy my asem weg gesla aa aa a a aa aan, A E Het jy my asem weg gesla aa aa a a aa aan, F#m D Het jy my asem weg gesla aa aa a a aa aan, D D N.C. Het jy my asem weg ge, asem weg geslaan.
Sent by: Tariq Kike
ADVERTISING
Comments