ADVERTISING
Fladderhang
Emile Minnie
Cavaco chords Easy
ADVERTISING
Intro: C CC F Weet jy, jy is my beminde? C F Voel jy my hartklop in jou? C Bb F Luister hoe wild waai die winde, C Bb F F F* My asem word woorde in jou. C Roep my naam in die oggendure, F As die sonlig oor die ooste spoel, C En ek sal ronddans in die son se vuur, F Jy sal my ritme in die hitte voel, C Sê my naam in 'n see van wolke, F As jy vlieg tot by die horison, C Ek sal die winterwind se stem vertolk, F En jy sou saampraat as jy maar net kon. C F Weet jy jou stem is soos water? C F Branders wat breek op my strand, C F Hoor jy my lag as jy skater? C F F* Sien jy die vuur in my brand? C Roep my naam in die oggendure, F As die sonlig oor die ooste spoel, C En ek sal ronddans in die son se vuur, F Jy sal my ritme in die hitte voel, C Sê my naam in 'n see van wolke, F As jy vlieg tot by die horison, C Ek sal die winterwind se stem vertolk, F Bb F En jy sou saampraat as jy maar net kon . . .. Interlude: Bb F Bb Gm C GD Roep my naam in die oggendure, G As die sonlig oor die ooste spoel, D En ek sal ronddans in die son se vuur, G Jy sal my ritme in die hitte voel, D Sê my naam in 'n see van wolke, G As jy vlieg tot by die horison, D Ek sal die winterwind se stem vertolk, G En jy sou saampraat as jy maar net kon. D Roep my naam in die oggendure, G As die sonlig oor die ooste spoel, D En ek sal ronddans in die son se vuur, G Jy sal my ritme in die hitte voel, D Sê my naam in 'n see van wolke, G As jy vlieg tot by die horison, D Ek sal die winterwind se stem vertolk, G En jy sou saampraat as jy maar net kon. D Roep my naam in die oggendure, G As die sonlig oor die ooste spoel, D En ek sal ronddans in die son se vuur, G Jy sal my ritme in die hitte voel, D Sê my naam in 'n see van wolke, G As jy vlieg tot by die horison, D Ek sal die winterwind se stem vertolk, G D En jy sou saampraat as jy maar net kon . . .. Outro: D G D G
Sent by: Abel Amin
ADVERTISING
Comments