Desmond Wells
Cavaco chords Beginner level Beginner
ADVERTISING
[Intro ]
D    D 
    D    D 
Desiré, 
A        A 
  Desiré, 
    G   G 
Desiré, 
    D    D 
Desiré. 


 
                D 
Koop hy vir jou blomme, 
                D 
Kan hy jou laat lag, 
               G                             D 
Sal hy vir jou opstaan in die middel van die nag. 
 

 
                D 
Sal hy vir jou luister, 
                D 
Sal hy vir jou wag, 
              G                               D    D 
Sal hy by jou staan tot aan die einde van die dag. 
 

 
     A 
Want ons kan so gelukkig wees as jy maar net by my kon wees, 
 

 
    D 
Desiré, 
   D                D 
Jy weet jy hoort by my, 
                   G              G                 A 
Ek wens dat jy kon voel hoe jy my hart laat klop as jy net in my rigting kyk, 
    D 
Desiré, 
   D                 D 
Kom gee jou hart vir my, 
                   G               G             A                           D    D 
Ek wens dat jy kon weet ek sal jou alles gee vir ewig wil ek by jou wees Desiré. 
 

 
               D 
Is dit dalk 'n sonde, 
                 D 
Om oor jou so te voel, 
               G                          D    D 
Jy weet dat my hele hart is net vir jou bedoel. 
 

 
              D 
As ek nou vir jou vra, 
              D 
Sal jy my kan hoor, 
               G                             D    D 
Is daar nog 'n kans of het ek jou alreeds verloor. 
 

 
     A 
Want ons kan so gelukkig wees as jy maar net by my kon wees, 
 

 
    D 
Desiré, 
   D                D 
Jy weet jy hoort by my, 
                   G              G                 A 
Ek wens dat jy kon voel hoe jy my hart laat klop as jy net in my rigting kyk, 
    D 
Desiré, 
    D                D 
Kom gee jou hart vir my, 
                   G               G             A                           D    D 
Ek wens dat jy kon weet ek sal jou alles gee vir ewig wil ek by jou wees Desiré. 
 

 
     C             G                       D           A 
Maak toe jou oë en sien ons liefde wat vir altyd sal bestaan, 
     C            G              G           D 
Maak oop jou hart nooi my in dat ons 'n lewe saam kan begin, 
 

Outro 
    D 
Desiré, 
   D                D 
Jy weet jy hoort by my, 
                   G              G                 A 
Ek wens dat jy kon voel hoe jy my hart laat klop as jy net in my rigting kyk, 
    D 
Desiré, 
    D                D 
Kom gee jou hart vir my, 
                   G               G             A                           D    D 
Ek wens dat jy kon weet ek sal jou alles gee vir ewig wil ek by jou wees Desiré. 
    A                           D    D 
Vir ewig wil ek by jou wees Desiré, 
    D    D 
Desiré, 
    D 
Desiré.

Sent by: Rene Junior

ADVERTISING