Bloubergstrand
Desmond Wells
Cavaco chords Easy
ADVERTISING
Intro G GG G Gisteraand het ek een plan beraam, Em Hoe om jou hart te kry, Em Maar ek is net te skaam, C Ek sal jou mooi moet vra, Am Of jy my ring wil dra, G D Net so na die son ga lê. G G Om kwart voor ag sal ek jou klokkie lui, Em Em Hier in my bloedrooi motor sal ons rustig ry, C Am En daar op Bloubergstrand het ek n kers wat brand, G D Net so na die son gaan lê. G Gee my jou linkerhand, D Ek het n verassing in de spierwit sand, Am Regte egte liefde en n kers wat brand, C D Ek gee my hele hart aan jou op Bloubergstrand. G G Tien oor tien sal ons die maanlig sien, Em En soos die aand aanloop, Em Wil ek jou hand verdien, C Ek sal jou mooi op pas, Am Ek wil jou hart verras, G D Net so na die son gaan lê. G G Net voor twaalf ek hoor ons liedjie speel, Em Em Ek knip my linker oog om jou die ring te reël, C Want dis nou tyd vir vra, Am Ek hoop jy antwoord ja, G D Net so voor die son opkom. G Gee my jou linker hand, D Ek het n verassing in de spierwit sand, Am Regte egte liefde en n kers wat brand, C D Ek gee my hele hart aan jou op Bloubergstrand. G Ek is lief vir jou, G (Ek is so lief vir jou), D Ek wil jou by my hou, D (Ek is so lief vir jou), Am C Ek is op my knieë om jou hand te vra, G D Tafelbaai se liggies sal die antwoord dra, D (Die antwoord dra), G En dit was ja. {Instrumental} G D Am G/B C DG Gee my jou linker hand, D Ek het n verassing in de spierwit sand, Am Regte egte liefde en n kers wat brand, C D Ek gee my hele hart aan jou op Bloubergstrand. G Ek is lief vir jou, G (Ek is so lief vir jou), D Ek wil jou by my hou, D (Ek is so lief vir jou), Am Am Ek is op my knieë om jou hand te vra, G/B C D Tafelbaai se liggies sal die antwoord dra. {Instrumental} G D Am G/B C Outro D Am Regte egte liefde en 'n kers wat brand, G/B C D Ek gee my hele hart aan jou op Bloubergstrand, G Gadd11 G Op Bloubergstrand.
Sent by: Sabrina Joao
ADVERTISING
Comments