Genadewater
Appel
Cavaco chords Easy
ADVERTISING
Intro D G A D D G A D Oooh . . .D A Die vellies aan my voete, A D Die ken U o so goed, D G Hulle loop kronkel paaie, A D Maar soms reguit soos n stoet, D A Die mond van my kan skel, A Bm Die vloek ek moet belei, Bm G Met dieselfde mond die bid ek, A Bm Dat U wil my sal bevry, Bm A G Met dieselfde mond die bid ek, A G D Dat U wil my sal bevry. G U is groter as ek, D Groter as ek, A U is groter as ek, D Maar my tafel bly gedek. G Ja U is vol van die Genade, D Vol van die Genade, A U is vol van die Genade, D Die Genade val soos water, G U is vol van die Genade, D Vol van die Genade, A U is vol van die Genade, D Die Genade val soos water. Interlude D G A D (Oooh . . .)D A Eks maar net ñ mens, A D Wat reageer volgens gemoed, D G Maar binne in my binneste, A D Ken ek sleg van die goed, D A Die wêreld gaan ons oordeel, A Bm Vreemde bitter smaak mos soet, Bm G Maar U staan by my deur donker, A A A A Gee my rusplek as die duiwel soek. G U is groter as ek, D Groter as ek, A U is groter as ek, D Maar my tafel bly gedek. G Ja U is vol van die Genade, D Vol van die Genade, A U is vol van die Genade, D Die Genade val soos water, G U is vol van die Genade, D Vol van die Genade, A U is vol van die Genade, G Die Genade val soos water. G D Daars iets in hierdie water, Asus4 Daars iets in hierdie water, D Hulle noem dit Genadewater. D G Daars iets in hierdie water, D Daars iets in hierdie water, Asus4 Daars iets in hierdie water, D Dis Sy Genadewater. D A Eks mens, eks krom geploeg, Asus4 G Geplak met wondergom, G D Maar n plekkie is gedek, Bm A Hier reg langs Hom, D/F# G O My plekkie is gedek, A D By ñ tafel reg langs Hom. G U is groter as ek, D Groter as ek, A U is groter as ek, D Maar my tafel bly gedek. Outro G Ja U is vol van die Genade, D Vol van die Genade, A U is vol van die Genade, N.C. Die Genade val soos water. G Ja U is vol van die Genade, D Vol van die Genade, A U is vol van die Genade, D Die Genade val soos water, G U is vol van die Genade, D Vol van die Genade, A U is vol van die Genade, D G A D Die Genade val soos water.
Sent by: Paulinha Araujo
ADVERTISING
Comments