Die Son Sal More Skyn
André Schwartz
Cavaco chords Easy
ADVERTISING
Intro: Bb Dm Eb BbBb Reënvlae waai oor die dak, Eb Bb Mis druis op oor die strand, F Alleen oor die gram see skyn daar die eerste ster. Eb Oor die klam en donker velde, Bb F Skree die voëls van smart, ooh ooh ooh, F7 Bb F Kom vlieg saam met my. Bb Dm Kyk, die son sal more skyn, Eb Die winde om ons lag, Bb So hoog, so oop en vry. Bb Dm Kyk, die lap land aarde draai, Eb So ver van stad en mens, Bb n Stroom skyn wonder goud, F Daar's vreugde in my hart, Bb Bb n Lied reis op oor die land. Bb Maar rook bestryk in die woud, Eb Bb Kom in want buite is koud, F Ek's lief vir die nag wat my nou so toekombers, Eb Ja jou teerheid hou my warm, Bb F Hou tog nou my hart, ooh ooh ooh, F7 Bb F Ek is lief vir jou. Bb Dm Kyk, die son sal more skyn, Eb Die winde om ons lag, Bb Bb So hoog, so oop en vry. Bb Dm Kyk, die lap land aarde draai, Eb So ver van stad en mens, Bb n Stroom skyn wonder goud, F Daar's vreugde in my hart, Gm n Lied reis op oor die land. Outro: Bb Dm Kyk, die son sal more skyn, Eb Die winde om ons lag, Bb Bb So hoog, so oop en vry. Bb Dm Kyk, die lap land aarde draai, Eb So ver van stad en mens, Bb n Stroom skyn wonder goud, Bb Dm Kyk, die son sal more skyn, Eb Die winde om ons lag, Bb Bb Want ek is lief vir jou. Bb
Sent by: Tamara Superti Moreira
ADVERTISING
Comments