André Schwartz
Cavaco chords Easy level Easy
ADVERTISING
Intro:
F  C/E  Dm  C 
Bb  F  Gm7  F 
F  C/E  Dm  C 
Bb  F  Gm7  F 


 
F           Am7 
En as ek by jou is, 
Dm          C 
Dink ek, ek kan wel, 
Bb          F 
 Sonder jou klaar kom, 
Gm7         Gm7 
Lewe sonder jou. 
 

 
F                C/E 
 Maar wanneer ek weg gaan, 
Dm        C 
 En ek is ver van jou, 
Bb          F 
 Wanneer ek koud voel, 
     Gm7 
Of alleen voel, 
C               F     Bb  F 
Dink ek net aan jou. 
 

 
F             C/E 
Soms as jy my seer maak, 
Dm          C 
En van my af weg raak, 
Bb          F 
Dink ek, ek kan wel, 
           Gm7   Gm7 
Sonder jou lewe. 
 

 
F               C/E 
Maar wanneer ek tuis kom, 
Dm    C 
En ek sien jou weer, 
Bb             F 
Wanneer ek jou aanraak, 
         Gm7 
En jy my vashou, 
C           F     Bb  F 
Is daar net jy. 
 

 
   Gm                     Am7 
En nou kom ek tuis, ek is moeg vir die wag, 
      Bb               C 
Die alleen wees sonder jou. 
 

 
          Bb 
En dan is ek by jou, 
Am7 
Soen ek jou, 
    Gm7 
Hou vas aan jou, 
     F 
Word een met jou. 
     Bb 
Ek's hier by jou, 
Am7 
Raak aan jou, 
      Gm7 
Is verlief op jou, 
       F    Gm7  Am  Bb 
Net op jou . . .. 
 

Interlude: 
F  Gm7  Am  Bb 
Bb Am Gm7 


 
F           Am7 
As ek om my rond kyk, 
Dm              C 
Voel als wat ek aan raak, 
Bb            F 
 Alles wat ek sien, 
            Gm7   Gm7 
Leeg sonder jou. 
 

 
F            Am7 
 As mense my uit jou, 
Dm           C 
 As hulle my seer maak, 
Bb         F 
Wanneer ek klein voel, 
         Gm7 
En ek verdwaald voel, 
C         F   Bb  F 
Glo jy in my. 
 

 
   Gm                     Am7 
En nou kom ek tuis, ek is moeg vir die wag, 
      Bb               C 
Die alleen wees sonder jou. 
 

 
          Bb 
En dan is ek by jou, 
Am7 
Soen ek jou, 
    Gm7 
Hou vas aan jou, 
     F 
Word een met jou. 
     Bb 
Ek's hier by jou, 
Am7 
Raak aan jou, 
      Gm7 
Is verlief op jou. 
 

Outro: 
          Bb 
En dan is ek by jou, 
Am7 
Soen ek jou, 
    Gm7 
Hou vas aan jou, 
     F 
Word een met jou. 
     Bb 
Ek's hier by jou, 
Am7 
Raak aan jou, 
      Gm7           F  C/E  Dm  C 
Is verlief op jou . . .. 
Bb  F  Gm7 
F
ADVERTISING