André Schwartz
Cavaco chords Easy level Easy
ADVERTISING
Intro:
C C C 
G  C C C 


 
G C      G     C 
  Eendag is 'n leeftyd, 
G       C          Em              F 
Met die hartseer gehuil van see en wind, 
     G            C    Em 
In my  brand daar vure, 
   G     F      C C C  G  C C C 
My vlerke  so gebind. 
 

 
G C      G       C 
  Eendag gaan ek huis toe, 
G     C              Em          F 
Na my grond toe waar al my spore loop, 
       G       C        Em 
Daar lê  al my hartstog, 
   F             C        Bb  Em 
My erfenis en al my hoop . . .. 
 

 
F      Am               Bb 
Glo my,  was ek maar 'n arend, 
C      Bb      F 
Noodlot se vlugteling, 
C Bb F      Am              Bb 
     Biddend  vir die soete uitkoms, 
           C7  Bb            F     A 
Die laaste hoop  vir 'n banneling. 
 

 
D      A     D 
Eendag is 'n lang tyd, 
A        D         F#m            G 
Maar dis altyd waaraan ek vas kan hou, 
      A7      D        F#m 
Skimme  van geliefdes, 
  A      G             D 
Beloftes om aan vas te hou. 
 

 
G      Bm               C 
Glo my,  was ek maar 'n arend, 
D      D7        G 
Noodlot se vlugteling, 
D C G      Bm              C 
    Biddend  vir die soete uitkoms, 
           D7  C             G 
Die laaste hoop  vir 'n banneling. 


Instrumental: 
C  D7  G 
 

Outro:
 
D C G      Bm              C 
    Biddend  vir die soete uitkoms, 
           D7  C             G 
Die laaste hoop  vir 'n banneling. 
D  G 
D C G
ADVERTISING