Retief Burger

Daar Staan N Kruis

Retief Burger

ukulele Advanced advanced

by  LUCICAMARGO

save to print version add songbook text version e-mail correct tuner
chordsukulelecavacokeyboardtabbassdrumsharmonicaflute Guitar Pro
close

there isn't a video lesson for this song

chords

Daar Staan N Kruis

	  		
Intro: DD   G   D 

verse 1 
               D         A      D                   
Daar staan ‘n kruis, vol liefde rooi.  
           D         A       D       
Waar Jesus self, die sondaar nooi,  
           G      A    Bm  
om al die seer en self probeer,  
   A/C#    D       A      D 
te kom verruil vir soveel meer.  

tabchorus
1 A G D A G D Ek is vry, waarlik vry, deur U bloed gestort vir my, G A Bm genade vloei, waar God moes bloei, A/C# D A D daar hang die kruis, die liefdes kruis.
tab
verse 2 D A D Daar staan ‘n graf, wat leeg getuig, D A D U triompfeer en vrees moet swyg, G A Bm dit skree die dood, het doodgegaan, A/C# D A D die lewensvors het opgestaan.
tabchorus
A G D A G D Ek is vry, waarlik vry, want U leef, U leef in my, G A Bm dit is volbring, U het oorwin, A/C# D A D daar staan ‘n graf, ‘n leë graf.
tab
verse 3 E B E Daar staan ‘n troon, met lof omring, E B E waar skares kniel en altyd sing, A B C#m kom kyk die Lam wat ewig heers, B/D# E B E U sal ek dien, U sal ek vrees.
tabchorus
B A E B A E Ek is vry, waarlik vry, een met U in heerskappy, A B C#m die hemel buig, die nasies juig, B/D# E B E daar staan ‘n Troon, die Hemeltroon.
tab
verse 4 E B E Daar staan ‘n bruid, in heerlikheid, E B E van elke volk en taal en tyd, A B C#m in glorie glans, berei vir Hom, B/D# E B E beminde van die bruidegom.
tabchorus
B A E B A E Ek is vry, waarlik vry, U kom weer, U kom vir my, A B C#m op daardie dag sal ek bly wag, B/D# E B E en leef as bruid, U liefdes bruid. (x2)
tab
Outro E B E en leef as bruid, U liefdes bruid.
E-Chords has the most powerful ukulele chords dictionary on the internet. You can enter any chord and even choose the pitch of each string.

Full key step upFull key step up
Half key step upHalf key step up
Half key step downHalf key step down
Full key step downFull key step down
auto scroll beats size up size down change color
tab show chords e-chords YouTube Clip e-chords hide all tabs e-chords go to top tab