verse 1 D A Die Heer alleen is God G A Hy spreek Hy roep die wereld op D A G Waar die son van kom tot waar hy ondergaan D A Uit die hemel kom volmaakte prag G A Vervulde woord van God se krag D A G Die Regter oor wat lewe en wat sterweD A G A Ek soek die vuur die vlamme wat my reinig D A G A Bring U vuur en maak van my U kind Bm A G A Wat in U mag kan staan waar werelde vergaan D A G A Hier voor die VuurEm Maak van my U kind opnuut D/F# Wat in U heil mag buig voor U G A Maak ’n offer van my hart wat bid