Misc Your Songs

Arend De Beer - En Ek Loop

Misc Your Songs

ukulele Easy easy

by  PAULANTUNES

save to print version add songbook text version e-mail correct tuner
chordsukulelecavacokeyboardtabbassdrumsharmonicaflute Guitar Pro
close

there isn't a video lesson for this song

chords

Arend De Beer - En Ek Loop

	  		Intro: Am  F  C  G 

Verse 1:

Am F Gisternaand, was jy aleen C G in die huis van jou lover Am F Ek dink terug, aan jou sagte lyf C G wat wegkruip onder die laken

Pre-Chorus

C Dm Hoe vêr moet ek loop C G om jou hart weer terug te wen C Dm Moet ek aanhou hoop C G dat ek jou weer by my kan hê

Bridge:

Em F En dan staan ek stoksiel aleen Em F G en jy is so vêr weg van my
tabchorus
C Dm Jy't jou naam neer geskryf C met jou vingers oor my lyf G hoe het ek jou verloor C Dm Nou staan ek voor jou lover se huis C met 'n song neer geskryf G met woorde op papier C G C G wat sê: Ek mis jou; ek mis jou; ek mis jou; ohh ek mis jou
tab

Pre-Chorus

C Dm Hoe vêr moet ek loop C G om jou hart weer terug te wen C Dm Moet ek aanhou hoop C G dat ek jou weer by my kan hê

Verse 2:

Am F Maar vanaand, is jy by my C G en jy sê jy wil my terug hê Am F dit val my by, hoe seer jy maak C G G so ek loop eerder by die deur uit

Pre-Chorus

C Dm Hoe vêr moet ek loop C G om weg te kan kom van jou C Dm Vir jare het ek gehoop C G om weer 'n lewe saam jou te bou

Bridge:

Em F En nou loop ek vêr weg van jou Em F G los my uit ek kan jou nie vertrou
tabchorus
C Dm Jy't jou naam neer geskryf C met jou vingers oor my lyf G en steeds het ek jou verloor C Dm Nou staan ek voor jou lover se huis C ek het 'n nuwe song geskryf G met woorde in 'n brief C G C G wat vra; vergeet my; vergeet my; vergeet my; ohh vergeet my C Baby vergeet my
tab
E-Chords has the most powerful ukulele chords dictionary on the internet. You can enter any chord and even choose the pitch of each string.

Full key step upFull key step up
Half key step upHalf key step up
Half key step downHalf key step down
Full key step downFull key step down
auto scroll beats size up size down change color
tab show chords e-chords YouTube Clip e-chords hide all tabs e-chords go to top tab