Dewald Wasserfall

home > Dewald Wasserfall

Ek En Jy Ukulele tab

Dewald Wasserfall

Difficulty: IntermediateIntermediate

by aman%5Fclaudino

tuner correct add songbook print version text version save to e-mail
chordsukulelecavacokeyboardtabbassdrumsharmonicsflute Guitar Pro
chords

Ek En Jy

  		
Intro: Eb Ab Eb 


verse 1 

Eb 
Ek voorspel  
Eb         Ab             Eb 
Verspreide donderbuie oor jou hart en vel 
                 Db           Cm 
Dis hier waar ek besef jy is dalk meer 
Bb                        G 
Dalk meer as net my beste pel 
Cm                   Bb          Ab 
Hoe lank moet ek nog wag voor ek jou bel?  
Ab      Eb 
Want ek soek meer 
Eb 
Die liefde en die blydskap en die bitter seer 
Eb                                   Cm     Bb 
En dag vir dag jou soen net soos die eerste keer 
             Ab     Eb 
Net soos die eerste keer 
Cm               Bb                Ab 
Die woorde staan al lank hier teen my hart se deur 

tabchorus
Eb Is dit te vroeg om te sÍ ek is lief vir jou? Cm Ab Is dit te veel om te vra dat jy van my hou? Eb Ab Ek is gebore net vir jou Eb En dis nou hier waar ek se hoe ek oor jou voel Ab Dit is 'n wilsbesluit, ek sÍ dit met gevoel Eb Ek is gebore net vir jou
tab
verse 2 Eb Ek verstaan Eb Alles wat jy sÍ al bly jou lippe stil Eb Cm Bb En jy hoef nie te vrees, solank jy weet ek wil Ab Bb Solank jy weet ek wil Cm Bb Ab Dis distinktief, en dit maak die verskil
tabchorus
Eb Is dit te vroeg om te sÍ ek is lief vir jou? Cm Ab Is dit te veel om te vra dat jy van my hou? Eb Ab Ek is gebore net vir jou Eb En dis nou hier waar ek se hoe ek oor jou voel Ab Dit is 'n wilsbesluit, ek sÍ dit met gevoel Eb Ek is gebore net vir jou
tab
verse 3 Cm Eb Sal jy my ken met die ligte uit? Bb My binne hou as die koue byt? Fm Eb Bb En my kan troos met die warm van jou lyf? Outro Chorus F Dm Is dit te vroeg om te sÍ ek is lief vir jou? Bb Is dit te veel om te vra dat jy van my hou? F Ek is gebore net vir jou F En dis nou hier waar ek se hoe ek oor jou voel Bb Dit is 'n wilsbesluit, ek sÍ dit met gevoel F Ek is gebore net vir jou
E-Chords has the most powerful ukulele chords dictionary on the internet. You can enter any chord and even choose the pitch of each string.

Full key step upFull key step up
Half key step upHalf key step up
Half key step downHalf key step down
Full key step downFull key step down
Search Paypal
auto scroll beats size up size down change color
tab show chords e-chords YouTube Clip e-chords hide all tabs e-chords go to top tab