Letsels
Vernon Barnard
Accords de guitare Facile
PUBLICITÉ
D A Dis my bewyse dat ek aanhou veg, E Die merke is nog nie weg, F#m Dit maak seer, maar dit maak ook sterk, E D Ooh ooh oooh. A Dit is 'n storie van 'n kronkelpad, E Maar ek sal aanhou stap, F#m Al gebeur wat, E Ooh oooh. D Mik altyd vir die sterre, D F#m7 Val dikwels die verderf in E Ooh ooh oooh. F#m7 Kan dit enigsins erger word D As pyn my omsingel D Berge rondom my krummel F#m7 E Aah aah ah, F#m7 D Dis nog lank voordat ek my asem uit sal blaas. A So hier is ek en al my letsels, E Dis die insetsels, F#m E D Die spore wat die lewe oor my lyf geloop het . . ., A Dit lyk dalk net soos ou seerplekke, E Maar dit is egter, F#m E Net kneuswonde, maar nie genoeg om my uit te wis nie. D A Kort salf en pleisters om dit toe te maak, E Seer as ek daaraan raak F#m Ek is gekwes, maar sal gesond raak, E Ooh ooh oooh. D Die wolwe is gevaarlik, D F#m7 Maar ek byt terug dan bedaar dit, E Hier . . ., F#m7 Hul weet nie met wie hul te doen het nie, D Ek hoef nie oor te begin, D F#m7 Hulle noem dit ondervinding, E Ooh ooh oooh, F#m D Gegooide klippe help om die mure van my paleis te bou. A So hier is ek en al my letsels, E Dis die insetsels, F#m E D Die spore wat die lewe oor my lyf geloop het . . ., A Dit lyk dalk net soos ou seerplekke, E Maar dit is egter, F#m E Net kneuswonde, maar nie genoeg om my uit te wis nie. Interlude D A Ooh oooh, E Ooh oooh, F#m Woh ooh, woh ooh, E Woh ooh, woh ooh, D A Ooh oooh, E Ooh oooh, F#m Woh ooh, woh ooh, E Woh ooh, woh ooh,D A Hier is ek en al my letsels, E Dis die insetsels, F#m E Oooh . . ., D Wow, A So hier is ek en al my letsels, E Dis die insetsels, F#m E D Die spore wat die lewe oor my lyf geloop het . . ., A Dit lyk dalk net soos ou seerplekke, E Maar dit is egter, F#m E Net kneuswonde, maar nie genoeg om my uit te wis nie. Outro D A So hier is ek en al my letsels, E Dis die insetsels, F#m E D Die spore wat die lewe oor my lyf geloop het . . ., A Dit lyk dalk net soos ou seerplekke, E Maar dit is egter, F#m E Net kneuswonde, maar nie genoeg om my uit te wis nie.
Envoyé par: Felipe Firpo
PUBLICITÉ
Commentaires