Berg
Elvis Blue
Accords de guitare Avancé
PUBLICITÉ
Capo: 2 fret Intro AmA D A My ma het gesê jy moet kyk na jouself, D A E Jy moet weet wat gebeur in jou hart, in jou hart, A D A Ek hoor hoe sy sê jy moet net aanhou stap, D A E Al wil jy opgee langs die pad, N.C. A D A D A E Dis die berg wat 'n mens moet klim, (oh oh). A Daar's 'n plek waar jou drome, A Te groot vir jou voel, A D Waar jy staan aan die voet van 'n berg, D A Jy weet jy moet klim, maar jy's moeg en dis erg, D E En jy voel niks maak regtig sin, E A D A D A E Dis die berg wat 'n mens moet klim, (oh oh). A Jy kyk na jou ouers, A Jy leer jouself ken, A D Hoe die donker ook meng met die lig, D A Die son skyn in jou, maar die wolke lê dik, D E E E En dit voel of dit jou insluk. A D A My ma het gesê jy moet kyk na jouself, D A E Jy moet weet wat gebeur in jou hart, in jou hart, A D A Ek hoor hoe sy sê jy moet net aanhou stap, D A E Al wil jy opgee langs die pad, E F#m E A E A E A A/C# D Dis die berg wat 'n mens moet klim. Interlude F#m E A E A E A A/C# D Woah-oh-oh-oh . . ..A A Stof jouself af, jy's gemaak vir vêr lande, A D Vir branders wat breek voor jou deur, D A Hou vas deur die hartseer wat jy nie verdien, D E Daar's geen hart wat die hemel nie sien nie, E Sing, A D A D A E Woah-oh-oh-oh . . .. E Oh, A D A D A E Woah-oh-oh-oh . . .. A D A My ma het gesê jy moet kyk na jouself, D A E Jy moet weet wat gebeur in jou hart, in jou hart, A D A Ek hoor hoe sy sê jy moet net aanhou stap, D A E Al wil jy opgee langs die pad, Outro A D A Oh my ma het gesê jy moet kyk na jouself, D A E Jy moet weet wat gebeur in jou hart, in jou hart, A D A Ek hoor hoe sy sê jy moet net aanhou stap, D A E Al wil jy opgee langs die pad, N.C. A Dis die berg wat 'n mens moet klim.
Envoyé par: Gustavo Silva
PUBLICITÉ
Commentaires