Elvis Blue
Acordes de ukelele Advanced level Adelantado
PUBLICIDAD
Capo: 2 fret 

Intro 
Am 



   A                   D         A 
My ma het gesê jy moet kyk na jouself, 
        D          A           E 
Jy moet weet wat gebeur in jou hart, in jou hart, 
   A                      D          A 
Ek hoor hoe sy sê jy moet net aanhou stap, 
   D        A             E 
Al wil jy opgee langs die pad, 
        N.C.                  A       D A  D A E 
Dis die berg wat 'n mens moet klim, (oh oh). 



          A 
Daar's 'n plek waar jou drome, 
   A 
Te groot vir jou voel, 
        A                         D 
Waar jy staan aan die voet van 'n berg, 
   D                            A 
Jy weet jy moet klim, maar jy's moeg en dis erg, 
      D                     E 
En jy voel niks maak regtig sin, 
E                             A       D A  D A  E 
Dis die berg wat 'n mens moet klim, (oh oh). 


 
   A 
Jy kyk na jou ouers, 
   A 
Jy leer jouself ken, 
        A                       D 
Hoe die donker ook meng met die lig, 
    D                         A 
Die son skyn in jou, maar die wolke lê dik, 
       D                 E   E  E 
En dit voel of dit jou insluk. 



   A                   D         A 
My ma het gesê jy moet kyk na jouself, 
        D          A           E 
Jy moet weet wat gebeur in jou hart, in jou hart, 
   A                      D          A 
Ek hoor hoe sy sê jy moet net aanhou stap, 
   D        A             E 
Al wil jy opgee langs die pad, 
        E                     F#m  E A   E A E A  A/C#  D 
Dis die berg wat 'n mens moet klim. 


Interlude 
        F#m  E A   E A E A  A/C#  D 
Woah-oh-oh-oh . . .. 



A                       A 
Stof jouself af, jy's gemaak vir vêr lande, 
    A                           D 
Vir branders wat breek voor jou deur, 
    D                         A 
Hou vas deur die hartseer wat jy nie verdien, 
            D                      E 
Daar's geen hart wat die hemel nie sien nie, 
E 
Sing, 
A        D A  D A  E 
Woah-oh-oh-oh . . .. 
E 
Oh, 
A        D A  D A  E 
Woah-oh-oh-oh . . .. 



   A                   D         A 
My ma het gesê jy moet kyk na jouself, 
        D          A           E 
Jy moet weet wat gebeur in jou hart, in jou hart, 
   A                      D          A 
Ek hoor hoe sy sê jy moet net aanhou stap, 
   D        A             E 
Al wil jy opgee langs die pad, 


Outro 
      A                   D         A 
Oh my ma het gesê jy moet kyk na jouself, 
        D          A           E 
Jy moet weet wat gebeur in jou hart, in jou hart, 
   A                      D          A 
Ek hoor hoe sy sê jy moet net aanhou stap, 
   D        A             E 
Al wil jy opgee langs die pad, 
        N.C.                  A 
Dis die berg wat 'n mens moet klim.

Enviado por: Gustavo Silva

PUBLICIDAD