Die Campbells
Acordes de guitarra Intermediate level Intermedio
PUBLICIDAD
BPM:  92 

Intro 
E   Esus4  E  Esus4 


 
                   E 
In n wêreld vol beloftes wil ek jou belowe, 
                    A 
Dat jy my woord kan vat, 
                       B 
Vir as ek sê ek gee my alles, 
          A                         E 
Bedoel ek dit uit die diepte van my hart. 
 

 
                    E 
As ek sê dat ek jou liefhet, 
                                  G#m    A 
Kan jy maar weet dis die waarheid wat ek praat, 
                B 
As die mense my vra of ek jou lief het, 
A                        E 
Kan ek met eerlikheid se ja. 
 

 
               A 
Ek belowe eks joune, 
                    E 
Solank as jy my wil hê, 
                   A     B 
Maak nie saak deur watse tye ons gaan nie, 
A                        E   E 
Sal ek dit altyd vir jou sê. 
 

 
           A 
My hart is joune, 
          B       C#m 
Sodat ons een kan raak, 
             B    A 
As jy belowe jys myne vir altyd, 
B                          E 
 Sal ons beloftes saam kan maak. 
 

 
                        E 
Wanneer dinge vir jou teveel raak, 
                               G#m     A 
Wil ek belowe ek jou hand deur als sal vat, 
                     B 
As die lewens storms erg word, 
A                       E   E 
Hou ek jou veilig in my hart. 
 

 
               A 
Ek belowe eks joune, 
                    E 
Solank as jy my wil hê, 
                   A     B 
Maak nie saak deur watse tye ons gaan nie, 
A                        E   E 
Sal ek dit altyd vir jou sê. 
 

 
           A 
My hart is joune, 
          B       C#m 
Sodat ons een kan raak, 
             B    A 
As jy belowe jys myne vir altyd, 
B                          E 
 Sal ons beloftes saam kan maak. 


{Instrumental} 
E   A     A 
     Eks joune, 
E           E     A  B 
  Belowe ek nou. 
A  E   E 
 
Outro 
           A 
My hart is joune, 
          B       C#m 
Sodat ons een kan raak, 
             B    A 
As jy belowe jys myne vir altyd, 
B                          E 
 Sal ons beloftes saam kan maak. 
             B    A 
As jy belowe jys myne vir altyd, 
B                          E 
 Sal ons beloftes saam kan maak.

Enviado por: Angela Letra

PUBLICIDAD