Plaas Dorp Toe
Chris Steyn
Acordes de cavaquinho Fácil
PUBLICIDAD
Intro: D Em C G (x4)D Em C G Was ‘n lang paar maande agter my en die hemel weet ek’s moeg D Em C G Het die naam van khaki aangetrek en die harde werk gedoen D Em C G En ek is trots op wat ek doen, ek’s trots op wie ek is D Em C G Maar ‘n man moet bietjie asemhaal, ‘n Boer moet bietjie rus D En die sweet gaan vanaand by my kop aftap C Vir ‘n hele ander rede my ou maat D Em C G Ek bring die plaas dorp toe, die man, die boer D Em C G Die bakkie en die hele oes dorp toe D Em C G Bring die plaas dorp toe, die man, die boer D Em C G Die bakkie en die hele oes dorp toe D Em C G Ons gaan kuier deur die aande tot die hane kraai D Em C G Dan’s ons terug op die plaas om mielies te saai D Em C G Ek bring die plaas dorp toe, my maat, jy moet D Em C G D Em C G D Em C G ‘n Bietjie saam met my kom ploeg dorp toe D Em C G Nou’s ons terug in die lande maar my maat jy moes daar wees D Em C G Vertel dit vir die manne, hulle ken die storie reeds D Em C G My pa is trots op wat ek doen, hy’s trots op wie ek is D Em C G Maar selfs die grootste boere moet partykeer bietjie rus D En die sweet gaan vanaand by my kop aftap C Vir ‘n hele ander rede my ou maat D Em C G Ek bring die plaas dorp toe, die man, die boer D Em C G Die bakkie en die hele oes dorp toe D Em C G Bring die plaas dorp toe, die man, die boer D Em C G Die bakkie en die hele oes dorp toe D Em C G Ons gaan kuier deur die aande tot die hane kraai D Em C G Dan’s ons terug op die plaas om mielies te saai D Em C G Ek bring die plaas dorp toe, my maat, jy moet D Em C G D Em C G D Em C G ‘n Bietjie saam met my kom ploeg dorp toe D Ons almal weet dis alweer daai seisoen C Ons almal weet wat ons nou moet doen D Em C G Ek bring die plaas dorp toe, die man, die boer D Em C G Die bakkie en die hele oes dorp toe D Em C G Bring die plaas dorp toe, die man, die boer D Em C G Die bakkie en die hele oes dorp toe D Em C G Ons gaan kuier deur die aande tot die hane kraai D Em C G Dan’s ons terug op die plaas om mielies te saai D Em C G Ek bring die plaas dorp toe, my maat, jy moet D Em C G D Em C G D Em C G ‘n Bietjie saam met my kom ploeg dorp toe Outro: D Em C G Ek bring die plaas dorp toe, my maat, jy moet D Em C G ‘n Bietjie saam met my kom ploeg dorp toe
Enviado por: Tariq Kike
PUBLICIDAD
Comentarios