WG Nel

Dansbaan

WG Nel

Gitarrenakkorde Easy level Einfach
WERBUNG
Intro: F  F 

F                  C       G   G 
Giggel, giggel, jy kyk vir my, 
Am  F       C     G         G 
     Is dit ek of is dit jy? 
Am  F              C     G         G 
    Ek het nog een vraag voorberei, 
Am  F          C          G         G 
     Kan ek en jy oor die dansbaan gly? 
 
                      F 
Kom ek vat jou vir n draai om die dansbaan, 
C 
 Hierso langsaan, 
G               Am                    F 
 By die inry ek sal jou by die hekkie kry, 
F                  C              G 
My op die dansbaan onder die volmaan, 
                      F 
Kom ek vat jou vir n draai om die dansbaan, 
C 
 Hierso langsaan, 
G               Am                    F 
 By die inry ek sal jou by die hekkie kry, 
F                  C              G 
My op die dansbaan onder die volmaan, 
          Am                   F 
Selfs jou boetie weet eks jou man, 
           C 
(Selfs jou boetie weet ek), 
           G 
(Selfs jou boetie weet ek), 
           G                   G  G   G  G 
(Selfs jou boetie wees eks jou). 
 
F            C        G             G              F 
Kom draai my   hier vanaand (Hier vanaand, hier vanaand), 
             C             G   G 
Kom wees met my dat ek jou vra, 
Am F                 C           G     G 
   Gaan dit goed met ons ek moet weet, 
F              C            G     G 
Ja ek weet nie veel ek is alleen. 
 
                      F 
Kom ek vat jou vir n draai om die dansbaan, 
C 
 Hierso langsaan, 
G               Am                    F 
 By die inry ek sal jou by die hekkie kry, 
F                  C              G 
My op die dansbaan onder die volmaan, 
                      F 
Kom ek vat jou vir n draai om die dansbaan, 
C 
 Hierso langsaan, 
G               Am                    F 
 By die inry ek sal jou by die hekkie kry, 
F                  C              G 
My op die dansbaan onder die volmaan, 
          Am                   F 
Selfs jou boetie weet eks jou man, 
           C 
(Selfs jou boetie weet ek), 
           G 
(Selfs jou boetie weet ek), 
           G 
(Selfs jou boetie wees eks jou).  

Instrumental: 
Am  Am  G F  F 
G 

                      F 
Kom ek vat jou vir n draai om die dansbaan, 
C 
 Hierso langsaan, 
G               Am                    F 
 By die inry ek sal jou by die hekkie kry, 
F                  C              G 
My op die dansbaan onder die volmaan, 
                      F 
Kom ek vat jou vir n draai om die dansbaan, 
C 
 Hierso langsaan, 
G               Am                    F 
 By die inry ek sal jou by die hekkie kry, 
F                  C              G 
My op die dansbaan onder die volmaan.  

                      F 
Kom ek vat jou vir n draai om die dansbaan, 
C 
 Hierso langsaan, 
G               Am                    F 
 By die inry ek sal jou by die hekkie kry, 
F                  C              G 
My op die dansbaan onder die volmaan, 
                      F 
Kom ek vat jou vir n draai om die dansbaan.  

Outro: 
C 
 Hierso langsaan, 
G               Am                    F 
 By die inry ek sal jou by die hekkie kry, 
F                  C              G 
My op die dansbaan onder die volmaan, 
          Am 
Selfs jou boetie weet eks jou 
                      F 
Kom ek vat jou vir n draai om die dansbaan, 
C 
 Hierso langsaan, 
G               Am                    F 
 By die inry ek sal jou by die hekkie kry, 
F                  C              G 
My op die dansbaan onder die volmaan, 
           G 
(Selfs jou boetie wees eks jou man) 
                      F 
Kom ek vat jou vir n draai om die dansbaan, 
C 
 Hierso langsaan, 
G               Am                    F 
 By die inry ek sal jou by die hekkie kry, 
F                  C              G 
My op die dansbaan onder die volmaan, 
          Am                   F 
Selfs jou boetie weet eks jou man, 
           C 
(Selfs jou boetie weet ek), 
           G 
(Selfs jou boetie weet ek), 
           G                         F 
(Selfs jou boetie wees eks jou) jou man. 
C  G

Gesendet von: Fernando Santana

WERBUNG