Nádine

Daai Liefde

Nádine

Gitarrenakkorde Easy level Einfach
WERBUNG
BPM: 100 

   G 
Ek hoor hoe almal praat, 
   G 
Ek dink dis reg dat niemand weet, 
            C 
Wat eintlik aangaan met my, 
   G 
Ek kan nie rêrig help alles draai om jou, 
         G                C 
Selfs al kon ek help dink ek nie ek sou. 
 
        D                             Em 
Want ek sien iets in jou oë wat my in liefde laat glo, 
          C                      G 
Wat my in liefde, in liefde laat glo. 
 
     G 
Jy's altyd op my lippe en my hart loop oor, 
      C                       Dsus4    D 
Ek is een oomblik hoog en die volgende hoër, 
             G                             Em 
Ons het daai liefde waarvoor elke mens vir altyd in 'n lewe wens, 
C          G/B         Dsus4 
Liefde wat maak dat jy sing, 
     C      G/B     Dsus4         C         G    G  D  C  G/B  D 
Daai liefde wat jou wêreld tot 'n stilstand bring. 
 
     G 
Laat hulle nou sê ons twee is mal, 
     G                       C 
Want ek is mal verlief en ek hard geval, 
   G 
En wie gee om wat al die ander dink, 
             G           C 
Want hierdie is hoe ware liefde klink. 
 
        D                             Em 
Want ek sien iets in jou oë wat my in liefde laat glo, 
          C                      G 
Wat my in liefde, in liefde laat glo. 
 
     G 
Jy's altyd op my lippe en my hart loop oor, 
      C                       Dsus4    D 
Ek is een oomblik hoog en die volgende hoër, 
             G                             Em 
Ons het daai liefde waarvoor elke mens vir altyd in 'n lewe wens, 
C          G/B         Dsus4 
Liefde wat maak dat jy sing, 
     C      G/B     Dsus4                   C 
Daai liefde wat jou wêreld tot 'n stilstand bring. 
 
C                           D 
Daar is niks wat my nou kan maak soos jy, 
              G           Dsus4  C 
Want jy's die tipe liefde wat 'n mens net een keer kry, 
         Dsus4  D Dsus4 
Een keer kry. 
 
     G 
Jy's altyd op my lippe en my hart loop oor, 
      C                       Dsus4    D 
Ek is een oomblik hoog en die volgende hoër, 
             G                             Em 
Ons het daai liefde waarvoor elke mens vir altyd in 'n lewe wens, 
C          G/B         Dsus4 
Liefde wat maak dat jy sing, 
     C      G/B     Dsus4         C         G 
Daai liefde wat jou wêreld tot 'n stilstand bring. 
 
Outro 

Gesendet von: Tariq Kike

WERBUNG