Ek Is Vrou
Nádine
Cavaco-Akkorde Einfach
WERBUNG
BPM: 90F Jy probeer stadig wegkrap aan my siel, Csus4 C Met woorde wat jy so fyn sluip, Bb Ek weet nie eens ek word verniel, (ek word verniel). F Maar weet net daar's 'n stuk van my, C 'n Stuk wat jy nooit ooit sal kry. F Sny my met jou skerpste woord, Csus4 Slaan my met jou hardste hou, Dm Bb F Csus4 Niks sal my kan breek nie want ek's sterker, F Gee my alles wat jy het, Csus4 Dink ek kan nie sonder jou, Dm Bb F Csus4 Sal my nie breek nie want ek's sterker, Dm Bb F Csus4 Ek is vrou, vrou, Dm Bb F Csus4 Vrou, vrou. F F Ek wil my tasse pak en ek wil jou oorwin, Csus4 Maar as ek by die deur uitloop, C Bb Bb Besef ek skielik ek moet oor begin. F F Hoe vee ek alles uit en waar begin ek weer, Csus4 C Csus4 C Bb As jy jou sê kon hê sou jy my stadig seker uitmekaar uit skeer. F Maar weet net daar's 'n stuk van my, C 'n Stuk wat jy nooit ooit sal kry. F Sny my met jou skerpste woord, Csus4 Slaan my met jou hardste hou, Dm Bb F Csus4 Niks sal my kan breek nie want ek's sterker, F Gee my alles wat jy het, Csus4 Dink ek kan nie sonder jou, Dm Bb F Csus4 Sal my nie breek nie want ek's sterker, Dm Bb F Csus4 Ek is vrou, vrou, Dm Bb F Csus4 Vrou, vrou. Gm F Csus4 Jou liefde was goedkoop ek het duur betaal, Bb Dm Bb Csus4 C C Nou sal jy sien hoe 'n vrou kan staan . . .. Interlude F Sny my met jou skerpste woord, Dm Bb F C Niks sal my kan breek nie. Outro G Sny my met jou skerpste woord, D Slaan my met jou hardste hou, Em C G D Niks sal my kan breek nie want ek's sterker, G Gee my alles wat jy het, D Dink ek kan nie sonder jou, Em C G D Sal my nie breek nie want ek's sterker, Em C G D Ek is vrou, vrou, Em C G D G Vrou, vrou . . ..
Gesendet von: Genesis Pimentel
WERBUNG
Kommentare