Worsie Visser

Gee Die Hond Wind

Worsie Visser

chords Easy easy

by  JOV-CORREA

save to print version add songbook text version e-mail correct tuner
chordsukulelecavacokeyboardtabbassdrumsharmonicaflute Guitar Pro
close

there isn't a video lesson for this song

chords

Gee Die Hond Wind

	  		

Verse 1:

E Ek is 'n seun van die Weskus, ja, ek het hier groot geword. A E Ma sê: "Jy moet hier weggaan man, jy moet 'n dokter word." A Toe pak ek maar my ou goedjies, en gaan na Stellenbosh. E B E Met my vellies sonner sokkies, en met my borselkop.

Verse 2:

E Ek laat loop toe met my Volla, sy roofrack vol gepak. A E Skiet toe met daai teerpad, my Coleman vol gepak. A Ek bly toe daar in ou Dagbreek, en moet nou klasse loop E B E Maar ek kyk net na die meisies, want ek is nou so groot
tabchorus
E B A E Gee die hond wind. Ooh ek verlang na my ma. E B A E Gee die hond wind. Ja ek verlang na my pa. E A B E Gee die hond wind. Ek is'n Matie, ja.
tab

Verse 3:

F Jare kom en glip verby. Almal het al hulle graad gekry. Bb F Jol ek steeds in my eerste jaar, ek het maar swak gevaar Bb Toe skryf my pa vir my 'n briefie en sê ek moet plaas toe kom F C F Maar ek wil nie teruggaan nie ... Toe sê ek weer vir hom:
tabchorus
F C Bb F Gee die hond wind. Ooh ek verlang na my ma. F C Bb F Gee die hond wind. Ja ek verlang na my pa. F Bb C F Gee die hond wind. Ek is'n Matie, ja.
tab
Outro F C Bb F Gee die hond wind. Ooh ek verlang na my ma. F C Bb F Gee die hond wind. Ja ek verlang na my pa. F Bb C F Gee die hond wind. Ek is'n Matie, ja.

Full key step upFull key step up
Half key step upHalf key step up
Half key step downHalf key step down
Full key step downFull key step down
auto scroll beats size up size down change color hide chords simplify chords drawings columns
tab show chords e-chords YouTube Clip e-chords hide all tabs e-chords go to top tab