Ryno Velvet

Ai My Lam

Ryno Velvet

chords Easy easy

by  RENEJUNIOR

save to print version add songbook text version e-mail correct tuner
chordsukulelecavacokeyboardtabbassdrumsharmonicaflute Guitar Pro
close

there isn't a video lesson for this song

chords

Ai My Lam

	  		
Intro: Bb F C F  (x2) 

Verse 
Bb 
En hart pyn 
F 
En sonskyn 
C 
En dae deur deure loop 
Bb        F        C 
En het jy klaar verdwyn 

Verse 
Bb 
En deur tyd 
F 
Het jy 
C 
Asem deur n vuur verloor 
Bb       F       C 
En is jy lief vir my 

tabchorus
Bb F Ai my lam C As die hemel aan jou lippe hang Bb F En Ai my lam C Waar?s jy nou
tab
Verse Bb En het jy F Getrou C Maar jy het weg geraak Bb En langs aan F wat nou C jy het skoon verdwyn Bb En die liefde F die hartseer C Hoe het jy my geloof verneut Bb F C Het jy my lief gehad Bb En is jy F En was jy C Ooit tog lief my Bb F C En ek verdwyn in jou oe
tabchorus
Bb F Ai my lam C As die hemel aan jou lippe hang Bb F En Ai my lam C Waar?s jy nou
tab
Verse Bb En kom terug F En verlig C Al my worries Bb Ons is nes F Jy verlang C Is jy bang Bb F C Vir al die skelms in jou fles Bb En was jy F En is jy c Was jy ooit tog lief vir my Bb F C En OOO ek's lief vir jou

Full key step upFull key step up
Half key step upHalf key step up
Half key step downHalf key step down
Full key step downFull key step down
auto scroll beats size up size down change color hide chords simplify chords drawings columns
tab show chords e-chords YouTube Clip e-chords hide all tabs e-chords go to top tab

share