Robbie Wessels

Speedos En Crocks

Robbie Wessels

chords Beginner beginner

by  LINEKERS

save to print version add songbook text version e-mail correct tuner
chordsukulelecavacokeyboardtabbassdrumsharmonicaflute Guitar Pro
close

there isn't a video lesson for this song

chords

Speedos En Crocks

	  		
Vers 1 

D                      D 
Die beach is gepak met bruin gebrande lywe 
    D                           D 
Van toon gesmeer met lotion tot onder hulle kuiwe 
   G 
Sandkastele, sonsambrele, kites en karretjies met roomys 
D 
my juffrou bikini saam sensasie meneer spier wys 
A                         G 
Maar annerkant die duine, naby aan die rocks 
N.C. 
staan n ou en pose met sy speedo's en crocs 

tabchorus
D G D Speedo's en Crocs, daai kite vlieg nie D A Speedo's en crocs, is verkeerd D G D Speedo's en crocs, ek gaanie nie vir jou lieg nie D A D Speedo's en crocs, is weird
tab
Vers 2 D D Ek en labs drink coca-cola soos ons loop tussen die duine D D Wie se spiere is die grootste is dit joune is dit myne G Ons is manne op vakansie sonder stres sonder worries D en skielik staan hy voor ons boelie die breker Barries A G En ons hardloop oor die duine deur die mense na die rocks N.C. met Barries agterna in sy speedo's en crocs
tabchorus
D G D Speedo's en Crocs, daai kite vlieg nie D A Speedo's en crocs, is verkeerd D G D Speedo's en crocs, ek gaanie nie vir jou lieg nie D A D Speedo's en crocs, is weird
tab
Vers 3 D D Dit raak stiller bietjie koeler daar's nog net n paar sambrele D D Ons soek jewelery en kleingeld en ons breek die sandkastele G Soos ons wegloop van die branders l die lywe al hoe minder D Ek en Labba kyk vir oulaas is daar iemand om te hinner A G Maar skielik uit die blou word ons omsingel by die rocks A deur barries en sy chommies in hul speedos en crocs
tabchorus
D G D Speedo's en Crocs, daai kite vlieg nie D A Speedo's en crocs, is verkeerd D G D Speedo's en crocs, ek gaanie nie vir jou lieg nie D A D Speedo's en crocs, is weird
tab
Outro D G D Speedo's en Crocs, daai kite vlieg nie D A Speedo's en crocs, is verkeerd D G D Speedo's en crocs, ek gaanie nie vir jou lieg nie D A D Speedo's en crocs, is weird

Full key step upFull key step up
Half key step upHalf key step up
Half key step downHalf key step down
Full key step downFull key step down
auto scroll beats size up size down change color hide chords simplify chords drawings columns
tab show chords e-chords YouTube Clip e-chords hide all tabs e-chords go to top tab