Retief Burger

Nou En Vir Altyd

Retief Burger

chords Easy easy

by  JESSGOMES

save to print version add songbook text version e-mail correct tuner
chordsukulelecavacokeyboardtabbassdrumsharmonicaflute Guitar Pro
close

there isn't a video lesson for this song

chords

Nou En Vir Altyd

	  		
Intro:  F  

verse 1 
F 
In die more, in die aand, in die goeie of die kwaad.  
        Dm 
In die somer, in die seer, in die son of stormweer. 
         Bb                   F 
Sal ek U loof… vir nou en vir altyd. 

Interlude  
F 

verse 2 
        F 
Daar is altyd, nog ‘n rede, om te jubel in die Here.   
        Dm 
Kom wat wil in hierdie lewe, sal ek veg met lof gebede. 
         Bb                    F 
Ek Sal U loof … vir nou en vir altyd. 

Pre-Chorus 
Dm Bb                 F     C 
Oh-Oh, vir nou en vir altyd. 

tabchorus
F Kom loof die Here, buig, bring Hom ere. Bb F C In elke seisoen sal ek roem en juig in my Redder. F Sing halleluja, saam met die engele. Bb F C U lof sal nou vloei uit my hart vir nou en vir altyd.
tab
verse 3 F Met ‘n Hart vol dank psalms, sal ek dans tot in U arms, Dm sou ek saai deur al my trane, sal ek oes met jubel sange Bb F Ek Sal U loof … vir nou en vir altyd. Pre-Chorus Dm Bb F C Oh-Oh, vir nou en vir altyd.
tabchorus
F Kom loof die Here, buig, bring Hom ere. Bb F C In elke seisoen sal ek roem en juig in my Redder. F Sing halleluja, saam met die engele. Bb F C U lof sal nou vloei uit my hart vir nou en vir altyd.
tab
Pre-Chorus Dm Bb F C Oh-Oh, vir nou en vir altyd. Dm Bb F C Oh-Oh, vir nou en vir altyd.
tabchorus
F Kom loof die Here, buig, bring Hom ere. Bb F C In elke seisoen sal ek roem en juig in my Redder. F Sing halleluja, saam met die engele. Bb F C U lof sal nou vloei uit my hart vir nou en vir altyd.
tab

Full key step upFull key step up
Half key step upHalf key step up
Half key step downHalf key step down
Full key step downFull key step down
auto scroll beats size up size down change color hide chords simplify chords drawings columns
tab show chords e-chords YouTube Clip e-chords hide all tabs e-chords go to top tab