Misc Praise Songs

Ng Kerk - Laat Heer U Vrede Chords

Misc Praise Songs

Difficulty: EasyEasy

by tarikike

tuner correct add songbook print version text version save to e-mail
chordsukuleleukulelecavacokeyboardtabbassdrumsharmonicsflute Guitar Pro
close

there isn't a video lesson for this song

chords

Ng Kerk - Laat Heer U Vrede

  		
verse 1 
D             D7            D 
Laat, Heer, u vrede deur my vloei... 
     Dsus             D             Em  Em7  A 
waar haat is, laat ek daar u liefde bring: 
     Em                              Em7   A 
Laat ek in pyn en smart vertroostend wees 
   A7                           D    D7  D 
en krag gee deur geloof in U, o Heer. 

tabchorus
G D O Heer, help my om altyd so te leef - A7 D A7 D7 om ander hor as myself te ag, G D ja, om lief te h ? ander bo myself - en ook eerder te gee as te verwag.
tab
verse 2 D D7 D Laat, Heer, u vrede deur my vloei... Dsus D Em Em7 A en laat ek hoop gee waar daar twyfel is. Em Em7 A Ek wil u lig in duisternis laat skyn. A7 D D7 D Laat ware vreugde altyd uit my straal.
tabchorus
G D O Heer, help my om altyd so te leef - A7 D A7 D7 om ander hor as myself te ag, G D ja, om lief te h ? ander bo myself - en ook eerder te gee as te verwag.
tab
verse 3 D D7 D Laat, Heer, u vrede deur my vloei... Dsus D Em Em7 A leer my om ook soos U te kan vergeef. Em Em7 A Maak my bereid om aan myself te sterf, A7 D D7 D dat ander U al meer in my kan sien.

Full key step upFull key step up
Half key step upHalf key step up
Half key step downHalf key step down
Full key step downFull key step down
auto scroll beats size up size down change color hide chords simplify chords drawings columns
tab show chords e-chords YouTube Clip e-chords hide all tabs e-chords go to top tab

share with facebook

Search Paypal